Kangelani Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sparrow-laan 4, Alverstone, Hillcrest, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kangelani Lodge is 'n Afrika-styl lodge op Alverstone Hill, 6 km vanaf Hillcrest. Die lodge is uit hout en klip gebou en bied panorama-uitsigte van die Assagay-vallei, rustigheid, ontspanning en warm gasvryheid.
Verblf word in 4 gastekamers, 2 luukse tente, 4 eenslaapkamer-selfsorgchalets en 'n kothuis met 'n stortkamer gebied.
Daar is 'n boonste gesinssuite met 1 ingangsdeur vir 2 slaapkamers, elk met 'n eie en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, lugversorging, verwarmer en 'n yskassie. Die meeste kamers het 'n uitsig oor die tuin en die vallei. Daar is gratis WiFi.
Die lodge bied 'n bosboma wat omring is deur aalwyn en inheemse bome. Daar is 'n kroeg buite met ingeboude braaigeriewe sowel as 'n wynkelder vir 'n unieke eetervaring. Daar is ook 'n swembad.
Die lodge is 'n ideale venue vir konferensies met plek vir 30 afgevaardigdes. Die wynkelder is ideaal vir kleiner privaat feesvieringe, of gaste kan gebruik maak van die inheemse tuine vir groter funksies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Sparrow-laan 4, Alverstone, Hillcrest, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kangelani Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sparrow-laan 4, Alverstone, Hillcrest, 4001, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang