Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kango 10

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Kango 10
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chrizanne Z - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizanne Z

Luuks en naby alles!

Die verblyf was 5 ster! Die huis het 'n baie luukse gevoel en het alles en nog meer. Die ligging is perfek en dis 'n lekker stil straat vir die kinders om te speel en fiets te ry. Ons het vreeslik lekker gekuier. Sal dit definitief aanbeveel vir almal.

Thabo M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo M

From arrival to departure we were blown away by everything, hidden gem.

Exceptional to say the very least, well situated, incredibly decorated, the host is a jewel of a human.

Petro L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Baie lekker en ontspannend.

Ons het baie lekker gebly, die huis is ingerig met alles en nog meer, dit was baie mooi, netjies en skoon. Ons was 'n groot familie groep en het so lekker gekuier met die familie van Kanada.

Daniel O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel O

Alles was perfek!

Die moeite wat hulle doen om jou welkom te laat voel met 'n persoonlike geskenkie vir elke kind en 'n vreeslike lekker pakkie eetgoed vir die grootmense, is iets wat mens nie sal vergeet nie en word so baie waardeer. Alles in die blyplek is ingerig om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly!

Rachel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel V

So so lekker.

Ons het so bederf gevoel met 'n welkom- melktert, bottel wyn, braaihout en heerlike koffie en beskuit. Huisie is so mooi modern gedoen en die dek is lieflik. Kombuis is so lekker ingerig met alles wat jy nodig het en dalk bietjie meer.

Oostewalt S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oostewalt S

Goed toegerus. Goeie ligging - naby, maar weg van woeligheid.

Netjies. Verras met melktert en wyn. Sal weer hier kom bly.

Lucia M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia M

Dit was hemels.

My man voel ons moet dit nou al bespreek vir volgende jaar Desember. Dit was regtig baie lekker en nice ingerig.

Annerie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie B

Ongelooflik fantasties!

Sal definitief weer Kango 10 boek!

Mymoena W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mymoena W

Holiday was amazing. Carlene was such a gracious and accommodating host.

It's an enchanting bungalow in the sun. Safe, close to the shops and beach. Thank you again.

Ena V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena V

Kango 10 is dié ideale vakansieverblyf!

Pragtige huis met regtig alles en nog meer, topgehalte! Alles is skoon en netjies! Ons is bederf met heerlike eet en drinkgoed, asook hout vir braai! Sal enige tyd Kango 10 aanbeveel en self weer bespreek!

Michelle D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Nostalgies lekker!

Absoluut fantasties! Die perfekte plek vir 'n lekker wegbreek. Baie mooi en netjies binne met alles wat mens nodig het en meer! Perfekte ligging vir gesinne met jong kinders.

Jean N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean N

Stunning, modern cottage in the heart of Hartenbos.

Kango 10 is a modern seaside cottage located in the heart of the ATKV holiday resort of Hartenbos. The beach, shopping mall, restaurants, water park and river mouth are all a short walk from the house and we thoroughly enjoyed walking everywhere. The owners did not spare any costs to ensure top quality furnishings, kitchenware, linen, etc. and the beds are just so comfortable and cosy. The outside 1st floor deck has wonderful views and we were sad that we could not enjoy that more due to rainy weather. We were 4 adults, a small child and a baby and everything that we needed (and more) was available. We appreciated the extra touches like rusks, Nespresso coffee pods and even small milk tarts that were left for our enjoyment. This place comes highly recommended for couples, friends and family!

Natasha V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

'n Puik begin van 'n lekker vakansie.

Alles is net mooi en perfek. Mens wil nie weg gaan nie.

Kango 10 se terugvoer

Goeie dag Natasha,

Dit was regtig n plesier om julle hier te he.

Kango 10
Anton G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Wat 'n aangename verrassing was die huisie! Pragtig, luuks en funksioneel.

Sien sterre.

Kango 10 se terugvoer

Baie dankie Anton, ons sien baie uit om julle weer te ontvang! Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir julle. Kango groete

Kango 10
Hein B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B

Fantastiese diens en vriendelikheid en die regtig smaakvol gerestoureerde huisie!

Ons het einde November 2019 vir ‘n week daar gebly - 2 volwassenes en 2 tieners van 15 en 17 jaar oud. Die gasvrou, Caryn, het ons heeltyd op hoogte gehou voor ons aankoms en ons is met allerhande lekkernye bederf met ons aankoms. Alles is nuut, netjies en werk! Die Nespresso (met ‘n paar kapsules) is ‘n welkome toevoeging en die braai is fantasties! Die heel lekkerste vir ons was die kwaliteit beddegoed! Ons wil almal van hulle kussings gaan koop! Ons sal vir seker weer daar bly!

Kango 10 se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle as gaste hier te kon he.

Kango 10
Lizette C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C

Pragtig, gerieflik en bied nog vele meer.

Kango 10 was absoluut een van die beste verblyfopsies wat ons al gebruik het. Die akkommodasie bied soveel meer as wat ons verwag het. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Kango 10 se terugvoer

Baie dankie, Lizette, ons sien baie uit om julle weer te ontvang!!!

Kango 10
Liezel W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel W

Uitstekend.

Was baie beïndruk met Kango 10. Die foto's doen glad nie justice aan die huis nie. Jy moet dit beleef. Die huis is stylvol gemeubileer en al die decor is fabulous. Ons het ons tyd daar baie geniet en sal definitief teruggaan.

Kango 10 se terugvoer

Beste Liezel,

Baie dankie vir die groot kompliment. Ons sien uit na jul volgende besoek!

Groete,
Kango 10

Kango 10
Michelle M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Het my verwagting oortref.

Vriendelike agente wat altyd beskikbaar is. Was baie nice. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Kango 10 se terugvoer

Baie dankie Michelle,

Was heerlik om julle te kon ontvang. Hoop julle kom kuier gou weer.

Kango 10
Zelmar V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelmar V

Amazing place to stay with friends and family.

Such a welcoming and pleasant house with a nice balance between beach and a modern feeling.

Kango 10 se terugvoer

It was a pleasure hosting you. Hope special memories were made.
Looking forward to seeing you in 2020!

Kango 10
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kangolaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkqLVuPAeTggaChdwk4UZOhQt4OgPtRaiVFXx7wRClPErE8QzA4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 7) 19 5 1 5 10 Kango Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124848941288 22.116876274938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang