Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kango 10

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kangolaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Kango 10 is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Hartenbos.

Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde kamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dagkamer met 2 enkelslaapbanke vir kinders.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoele en die eetarea het sitplek vir 8. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Die huis bied ook 'n sondek met 'n mooi uitsig en parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Chrizanne Z
Gesin met klein kinders
5.0
Luuks en naby alles! Die verblyf was 5 ster! Die huis het 'n baie luukse gevoel en het alles en nog meer. Die ligging is perfek en dis 'n lekker stil ...
Sien meer
Jun 2024
Thabo M
Saam met vriende
5.0
From arrival to departure we were blown away by everything, hidden gem. Exceptional to say the very least, well situated, incredibly de...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Petro L
5.0
Baie lekker en ontspannend. Ons het baie lekker gebly, die huis is ingerig met alles en nog meer, dit was baie mooi, netjies en skoon. Ons was 'n groo...
Sien meer
Mrt 2024
Daniel O
Gesin met klein kinders
5.0
Alles was perfek! Die moeite wat hulle doen om jou welkom te laat voel met 'n persoonlike geskenkie vir elke kind en 'n vreeslike lekker pakkie eetgoe...
Sien meer
Mrt 2023
Rachel V
Saam met vriende
4.8
So so lekker. Ons het so bederf gevoel met 'n welkom- melktert, bottel wyn, braaihout en heerlike koffie en beskuit. Huisie is so mooi modern gedoen e...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kangolaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kango 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kangolaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkqLVuPAeTggaChdwk4UZOhQt4OgPtRaiVFXx7wRClPErE8QzA4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 7) 19 5 1 5 10 Kango Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124848941288 22.116876274938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang