Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kango 25

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carolina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 86 resensies vir Kango 25
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Karen O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O

Baie lekker gekuier naby die strand, eetplekke en winkels. My tiener kinders het hulself vermaak.

Beslis baie lekker gekuier. Eienaar baie vriendelik en gasvry.

Julio S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julio S

Die huissies is perfek gelee vir 'n gesin met kinders, naby aan al die aktiwiteite.

Baie lekker gebly. Die huis is skoon, netjies en het alles wat mens nodig het.

Welma D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma D

Alles is loopafstand van die huis af.

Ons is vriendelik ontvang. Alles was reg en het gewerk. Backup ligte wanneer dit loadshedding was, was 'n pluspunt. WiFi het ook deur loadshedding gewerk.

Riana P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P

Goed gerus, almal het dit geniet. Tyd net te vinnig verby.

Ons het dit baie geniet. Lekker gerus en naby aan al die geriewe. Vriendelike ontvangs en altyd bereid om te help. Gerief van eie wasmasjien ('n) groot plus. Enige nadeel is dat jy die mense bo jou hoor beweeg, selfs tot laat in die aand. Was moeilik soms, veral met 'n sensories sensitiewe kind.

Isla B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isla B

Dit was lekker maar sal volgende keer eerder huis huur wat nie dubbel vlak isnie.

Al wat ons kan fout vind is dit is dubbel verdieping en as mense bo loop is dit vreeslik onaangenaam vir ons wat onder gebly het. Jy kan nie laat slaap nie oor die "geraas" bo jou kop. Ons was op vakansie wou graag laat in le, maar dit was nie moontlik nie.

Marvin T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marvin T

Was heerlik in Hartenbos veral by die see.

Ja, die kuier was lekker, maar die plek was bietjie vuil en hulle het geverf en gewerk terwyl ons daar was. Daar was vroegoggend geraas terwyl ons probeer slaap het.

Madelein I - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein I

Dit was hemels om net voete te kon opsit.

Dit was heerlik en die eienaars was baie vriendelik en goedgesind.

Reagan A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan A

Dit was baie lekker, rustig en ons het dit baie geniet.

Ons het baie lekker gebly. Alles was daar wat ons nodig gehad het en dit was rustig.

Zelda O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda O

Fantastiese plek.

Vriendelike ontvangs van eienaar, naby strand en baie stil area. Plek is ten volle toegerus soos beskryf in advertensie. Heerlik gekuier sal beslis weer gaan.

Coenie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie C

Blyplek was soos geadverteer.

Kon braairooster skoongemaak het.

Riaan C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C

Baie vriendelike gasheer. Baie goed toegeruste woning. Loadshedding het geen rol gespeel nie.

Pragtige plek, baie vriendelike mense.

Eliz-mari O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliz-mari O

Baie gerieflik en als wat jy nodig het.

Baie veilig, naby aan see, asook winkels. Eienaars baie vriendelik. Ons het 'n wonderlike tydperk daar gehad.

Nadia M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M

Ons is baie vriendelik verwelkom, baie aangename eienaars, stapafstand na see en winkels, woonstel het alles wat jy nodig het, sal beslis weer terug gaan.

Ons het dit baie geniet!

Werner V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Pragtig en genoeg spasie vir almal.

Dit was ons tweede besoek aan Kango 25 en weereens net lieflik gewees. Vriendelike ontvangs deur die eienaars laat jou sommer dadelik tuis voel. Kango 25 is stapafstand vanaf die strand en vir alles wat jy kry, is dit goeie waarde vir geld - volle DStv, veilige parkeerplek en genoeg spasie om nie ingehok te voel nie. Ek beveel Kango 25 vir enige iemand aan.

Linda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Baie oulike plek. Waarde vir geld.

Baie vriendelike eienaar. Beslis waarde vir geld.

Belia J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belia J

Baie lekker gekuier.

Loopafstand van die strand en winkels. Baie sentraal geleë. Sal enige tyd weer daar gaan besoek aflê. Ontvvangs was vriendelik en ons sommer dadelik laat tuis voel. Beveel dit definitief aan.

Ilse E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse E

Will recommend Kango 25 to anyone.

Owners very friendly and helpful. Comfortable beds. Having a washing machine, full-size fridge, etc. really made the stay comfortable.

Venicia Regina J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venicia Regina J

It was not only safe but very peaceful.

The area is very welcoming and quiet. Walking distance from the beach. The space divider should be such that you do not have to look right into our neighbour's home or they at you.

Octavia F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Octavia F

Aangenaam.

Die plekkie is goed geleë en baie veilig. Alhoewel ek aanbeveel dat daar meer in detail genoem moet word vir watter tipe ouderdomsgroep dit gepas sal wees. Dis meer vir ouerige persone as jong persone.

Edwina C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edwina C

Baie stil in 'n sekuriteitswoonbuurt, loopafstand van winkels.

Was meestal by kerk, het nie eintlik deel geniet van die huis nie, net gebruik vir slaap en wasgeriewe.

Yuanita B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yuanita B

Ons het heerlik gebly en gerus.

Weer was lekker. En ons het lekker gekuier.

Candice B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice B

Very nice and relaxing. Place was in a safe area.

Was baie nice ontvang deur eienaar van plek.

Leagon A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leagon A

Dit was wonderlik en naby als.

Dis 'n heerlike wegkruipplek.

Susan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Dit was fantasties. Ons sal beslis weer kom.

Dit was 'n fantastiese naweek, ideaal geleë naby alles insluitende seefront.

Natasia N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasia N

Alles in een.

Die plekkie is alles wat jy nodig het. Die ekstras soos die wasmasjien, tuimeldroer, skottelgoed wasser, Wifi en die volle DStv-pakket is 'n bonus. My kinders het dit baie geniet Die feit dat dit ook so sentraal is en naby die seefront is baie gerieflik. Ons sal definitief weer Kango 25 besoek. Was 'n goeie ervaring en waarde vir jou geld. Baie lekker gebly!

Sandra V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Heerlik en rustig.

Ons het op baie kort kennisgewing bespreek en is nogsteeds met ope arms verwelkom. Dit was 'n heerlike, rustige atmosfeer. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Sal beslis weer Kango 25 besoek.

Cornelia S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S

Baie gerieflike verblyf.

Die huis is ten volle toegerus en baie gerieflik geleë.

Sanette V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Fantasties!

Sentraal geleë, diens uitstekend en eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Willie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Ons het baie lekker gekuier.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam en dit was 'n plesier om daar tuis te gaan.

Ann V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann V

Was baie lekker geleë en veilig.

Die feit dat mens die mense op die boonste verdieping kon hoor het bietjie gepla, veral in die vroeë oggendure. Ek het dit vir die eienaar genoem.

Gerrit R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit R

Baie lekker gekuier dankie en ons sal weer daarvan gebruik maak.

Die eenheid is gerieflik en baie goed toegerus met allerlei toebehore vir die kombuis. Die normale grote yskas is ook 'n wenner vir 'n seevakansie. Die ligging is uitstekend vir die see omrede alles binne stapafstand van die eenheid is. In hoogseisoen kan die parkering dalk 'n uitdaging wees maar ons het 'n gerieflike parkeerplek gehad.

Johanna W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna W

Die verblyf is fantasties toegerus en baie lekker sentraal.

Ons het dit baie geniet en sal vir seker teruggaan. Die plek het regtig alles in wat mens kan nodig kry, en veral die wasmasjien en skottelgoedwasser was groot seën.

Alouette G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alouette G

Baie oulike huisie met alles wat jy nodig het.

Die ligging is ideaal en so sentraal, mens kan oral heen stap, strand, winkels. Gasheer en sy vrou baie vriendelik en behulpsaam. Huisie baie gerieflik uitgerus met gemaklike beddens en genoeg warm beddegoed en voldoende breekware.

Hilda C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda C

Huislike veilige atmosfeer en lekker by die see.

Dis ons 2de besoek aan Kango 25 en sal beslis weer kom. Die eienaar en sy vrou was so gasvry en vriendelik.

Vicky W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky W

Baie lekker gekuier saam met my susters rustige omgewing, goeie akkommodasie. Alles mooi ingerig en netjiese akkommodasie en gawe hulpvaardige gasheer en gasvrou sal defnitief weer daar kuier. .

Sal beslis weer kom.

Vaughn D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughn D

Wonderful stay.

Host was extremely helpful. Had a vehicle issue during me stay which he had no problem in assisting me with.

Heide B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heide B

Heerlike kuier, naby die see, al die restaurante & die swembad.

Huisie is knus en baie goed ingerig met die nodige toestelle. Heerlik naby aan die see en die warm swembad, stapafstand. Het die breuk van stadsgedruis vreeslik geniet.

Andre V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Perfekte wegbreekplek selfs net vir 'n naweek.

Die plek is beslis waarde vir geld en is geleë bitter naby aan die see en die waterfront. Kan gerieflik orals stap en bitter vriendelike diens.

Willie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Uitstekende ligging, stapafstand na strand en winkels.

Eienaars baie vriendelik en hulle het ons dadelik tuis laat voel. Woonstel is baie goed toegerus met alles wat jy nodig mag kry.

Fanie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Baie lekker gebly. Kliëntediens was wonderlik.

Ligging is sentraal en stapafstand van alles. Baie goed toegerus en netjies. Goeie waarde vir geld. Sal beslis Kango 25 aanbeveel.

Leandri B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri B

Waarde vir geld en wonderlike mense.

Rustig mooi en skoon, lekker naby die strand en die kliëntediens was wonderlik. Ek sal met graagte die plekkie aanbeveel, ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Salomé O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé O

Baie lekker. Alles wat jy nodig het is tot jou beskikking. Stapafstand vanaf strand en sentrum.

Die woonstel is baie goed ingerig. Alles word voorsien. Jy hoef letterlik net jou klere in te pak.

Laetitia W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W

Ons is baie vriendelik verwelkom en was op die hande gedra. 10 uit 10 vir gasvryheid.

Die ligging is perfek, loopafstand na die hoofstrand en winkelsentrum. Die plekkie is baie netjies en skoon by aankoms. Ons sal beslis weer hier tuisgaan in die toekoms.

Hilda C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda C

Baie lekker gebly. Baie vriendelike eienaar en sy vrou.

Ligging was fantasties en plek binne was lekker ingerig gewees. Sal beslis dit aanbeveel.

Hannie J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie J

Baie goed toegerus, netjies en skoon.

Naby die ATKV Karavaanpark en see. Loopafstand na die sentrum en eetplekke. Mooiste Karoodorp-uitbreiding.

Louise S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Heerlike plekkie, sal vir enigeen aanbeveel

Mense daar baie gasvry, vriendelik. Parkering bietjie van `n probleem, tyd was ons gegaan het ok, maar sal seisoentye dalk bietjie sukkel. Maar heelike plekkie, sal def weer daarnatoe gaan.

Esté V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esté V

Rustige omgewing en vriendelike mense.

Baie vriendelik ontvang, baie lekker gekuier en die akkommodasie is goed, skoon en netjies.

Rudie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie V

Pleasant, relaxing and comfortable. Landlord extremely helpful and friendly. Lovely people.

Since the moment we arrived it was as if we've arrived home away from home. Everything you need is there and very comfortable. The location is perfect as everything (shops, beachfront, etc.) is within easy walking distance. The village is quiet and safe. Driving to Mossel Bay is a matter of minutes. The area is well kept. Loved our stay at Kango 25.

Jd C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd C

Awesome!

Owners are wonderful!

Mariette S - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Baie netjies en stil area.

Lekker gesellig gewees.

Ineke K - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke K

Pragtige plek, super gawe mense en als wat jy wil hê en nog meer!

Ons is vriendelik ontvang deur ons gasvrou en dadelik welkom laat voel. Die woonstel het alles wat jy benodig en sommer nog meer. Die ligging is perfek en jy stap see toe, winkels toe en orals waar jy wil wees in Hartenbos. Hierdie is 'n juweel. Sal beslis weer daar gaan bly.

Denice T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denice T

Was heerlik. Oom en tannie is baie vriendelik.

Lekker blyplek. Oom en tannie is baie gasvry. Baie naby aan see en oord.

Ismail S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ismail S

Tuis weg van die huis

Vriendelike gashere, gaan beslis terug

Christelle V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Beslis n weer kuier werd!

Uitstekende logging, loopafstand van strand en winkel Uitstekend toegerus vir absolute ontspanning Oor genoeg beddegoed en handoeke Reg uitgelê vir grains kuier

Lee-roy M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-roy M

Peaceful, safe and neat.

This place was perfect for my small family, much more than expected. The dishwasher was definitely a bonus and the super hot water in the shower was fantastic. The place is ideal for a getaway as it's within easy walking distance to the beach, shopping centre and entertainment centre. The hosts were genuinely friendly and welcoming. The only thing missing was an indoor braai area or kaggel, other than that the place was perfectly great and comfortable.

Maggie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie D

Het baie lekker gebly, Die oom en tannie baie vriendelik en help as daar probleem is. Sal weer gaan kuier enige tyd.

Baie veilig gevoel en sal beslis die plekkie aanbeveel.

Werner V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Waarde vir geld en goeie ligging.

Kango 25 is 'n baie oulike plekkie, loopafstand van die see en baie veilig. Genoeg spasie vir 'n klein gesin om gemaklik te bly.

Leone D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone D

Heerlik gekuier, baie gerieflike verblyf met perfekte ligging.

Baie aangename eienaars, baie welkom gevoel en regtig lekker gebly. Netheid kan net verbeter word.

Yolande U - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande U

Heerlike wegbreek naweek

Ons het heerlik gebly, "feels like home" gevoel, stap afstand van winkels, strand.....

Coreen G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Coreen G

Net aand oorgeslaap.

Plek nie mooi skoon en het onaangename reuk. Kan doen met bietjie opgraderings. Die ligging is wel perfek.

Isabel D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D

Dit was waarde vir geld met goeie kliëntediens.

Dit is regtig 'n baie mooi en groot plek, met als wat 'n mens nodig het. Die kliëntediens was ook uitstekend en dit is 'n baie veilige plekkie naby die strand.

Esther S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S

Heerlike, rustige kuier.

Oulike plekkie wat bekostigbaar is. Skoon en netjies met alles wat jy in jou eie huis so nodig kry. Loopafstand van die strand en winkels.

Morne H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H

Droomvakansie.

Vriendelike diens en gasvryheid.

Mthandazeli W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mthandazeli W

The room is wonderful.

It was better than I expected and the people were kind and caring.

Natasha K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Ons het heerlik gebly.

Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Heerlike stort met lekker warm water, beddens en kussings was ook baie lekker. Vol DStv wat gewerk het en baie vriendelike ontvang by die eenheid. Sal vir seker weer gaan!

Herman H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H

Lekker warm geslaap en gestort.

Twee goed is vir my baie belangrik as ek weggaan die naweek. Ek wil lekker slaap en ek wil 'n warm stort hê. Kango 25 kry twee groot regmerkies by beide van die stellings. Netjies skoon. Naby alles. Geen issues nie.

Michiel B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel B

Presies wat ons nodig gehad het!

Ons is baie vriendelik ontvang deur Oom Jacques. Kango 25 is 'n gerieflik, netjies, skoon en daar was alles wat ons nodig gehad het. Definitief waarde vir geld! Lekker naby aan alles. As ek iets negatief moet sê wat ander huurders dalk kan pla, die eienaars bly op die boonste verdieping en mens kan hulle hoor stap, maar dit het ons glad nie gepla nie! Ons gaan definitief weer daar bly!

Dietrich S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dietrich S

Heerlike seevakansie in die winter.

Ons tweede keer hier en sal definitief weer kom. Ligging en waarde vir geld is puik.

Ernita V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernita V

Gasvryheid en verblyf is uitstekend.

Hierdie verblyf beskik oor al die geriewe en is baie sentraal en geskik vir 'n wonderlike belewenis van Hartenbos.

Allan C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan C

Very comfortable and well situated.

We found the accommodation more than adequate for our needs, overnight stop. It would also be very comfortable for a longer stay and is within easy walking distance to the beach, shopping centre and entertainment centre (for children). There is no garden for children to play in.

Warren W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren W

Dit was baie lekker en ons het sommer eietyd tuis gevoel!

Oom Jacques het ons baie vriendelik ontvang. Ons het onmiddellik tuis gevoel en sal beslis weer kom kuier. Die woonstel is ruim, dit is in 'n veilige area, dit is volledig toegerus en is op die perfekte plek geleë, stapafstand vanaf die strand en waterfront. Baie dankie vir 'n lekker kuiertjie!

Esther V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V

Perfekte ligging, loopafstand van alles.

Heerlik gekuier! Vriendelik en gasvrye eienaars. Kango 25 het alles wat jy nodig het. Sal beslis weer by Kango 25 tuisgaan!

Erik V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V

Die verblyf was uitstekend. 5 sterre vir al die vriendelikheid en ons ontvangs met ons aankoms.

Ek moet sê ons is baie hartlik verwelkom. Plek was baie netjies en sal dit definitief aanbeveel vir ander. Alhoewel ons verblyf baie kort was was dit regtig die moeite werd. Sal definitief weer besoek as ek daardie kant is.

Morne H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H

Ongelooflik lekker en waarde vir geld.

Ek wil net graag hiermee baie dankie sê aan die eienaars van Kango 25 vir die besondere ervaring die afgelope naweek. Ons het die voorreg gehad om daar tuis te gaan en net een woord - wow! Die verblyf en woonstel het ons verwagtinge by verre oorskry. Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer van die begin af tuis gevoel. Daar is nou werklik enige iets onder die son waaraan mens kan dink beskikbaar in die woonstel wat mens mag benodig. Dis 2 minute se stap na die strand en die winkelsentrum. Daar is regtig baie moeite gedoen met die eenheid en ek sal vir enige persoon aanbeveel om by Kango 25 te bespreek. Dis meer as waarde vir jou geld.

Ona G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ona G

Uitmuntende waarde!

Baie dankie aan Jacques en Liena vir jul gasvryheid. Ons het vir drie aande by Kango 25 gekuier. Die woonstel is besonders ruim met alles denkbaar. Die slaapgeriewe, linne en handdoeke is van baie goeie gehalte, die stort is puik en DStv is 'n bonus. En dis net sowat 5 minute se stap na die wandelpad en strand. Dis beslis baie goeie waarde vir jou geld.

Jacques P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques P

Het baie lekker gebly en baie rustig gewees.

Blyplek is baie netjies, het alles in wat jy benodig om lekker vakansie te hou. Dis loop afstand vanaf die strand en waterpark en warm water swembad binnehuis. Het baie lekker gebly sal beslis volgende jaar weer gaan.

Riette M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riette M

Aangenaam verras.

Perfek geleë. Gerieflik, netjies, stil omgewing en naby alles.

Marius K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K

Netjies, skoon, met als wat ons benodig het.

Woonstel was baie netjies en skoon met als wat ons benodig het. Was baie sentraal en naby alles vir ons doeleindes.

Michiel F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel F

Ek het baie lekker gebly en sal in toekoms weer daar gaan bly. Kango 25.

Kango 25 is 'n ideale plek om te oornag of weg te breek vir 'n naweek of vakansie. Die woonstel is volledig toegerus, vanaf braaigeriewe tot volledige kombuis, wat wasmasjien ens. insluit, veral met die oog op 'n vakansie. Woonstel is redelik sentraal geleë t.o.v. winkels en swemgeriewe.

Elna V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna V

Vriendelik eienaars. Beslis waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Jacques. En die het selfs 'n sms ontvang wat gevra het of ons veilig by die huis aangekom het. Die eenheid is beslis waarde vir geld.

Hendrik d - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik d

Gerieflik, bekostigbaar en vriendelike, behulpsame eienaars.

Die eienaars was baie hulpvaardig met enige versoek aan hulle gerig. Geen WiFi beskikbaar. Die plek is ruim en het alles in wat nodig is om jou verblyf gerieflik te maak. Die blyplek is stapafstand na winkels en die strand. Ons het heerlik gebly en sal weer eendag daar gaan oorbly.

Dietrich S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dietrich S

Stilte weg van die stadsgejaag en stapafstand van als.

Die straat se verkeer word beheer deur 'n hek en daar is feitlik geen verkeer nie. Die kinders kon in die pad speel en ons het baljaar met al die bure se maatjies. Die woonstel het egter 'n klompie skerp of growwe hoeke wat kinders kan eina maak, maar vir tieners en ouer, 'n droom. Vyf minute se stap na die strand, die winkels of die pretpark. Ons sal weer kom.

Madeleine V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike gasheer. Nice plek.

Andries M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries M

Dit was lekker.

Dit is baie lekker in Hartenbos en om daar te bly is net so lekker.

Roderick C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roderick C

Nie wat ek verwag het nie.

Ligging is puik. Eenheid nie op standaard nie. Ruik na gas. Van die kassies was vuil. Het verwag dat daar ten minste SABC-kanaal beskikbaar was. Die ontvangs 4/5 Sal beslis nie weer daar bespreek nie.

Yolanda B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda B

Nie weer nie.

Die woonstel is onder die huis, daar is slegs 'n plankvloer met die gevolg is jy hoor konstant nag en dag die mense bo jou loop of die hond hardloop. Wat parkering aanbetref: geen. Jy moet maar kyk waar is nie mense nie en dan op hulle plek parkeer.

Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 5)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kangolaan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3ee6189ad0a9c42674f865a9b2b8db1cc839ea07682d68288a6a8fdd50ef61f8764b25a52551714bea4b317c734b3f2da91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 5) 86 5 1 5 25 Kango Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124579 22.116596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang