Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kango 25

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Karen O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie lekker gekuier naby die strand, eetplekke en winkels. My tiener kinders het hulself vermaak. Beslis baie lekker gekuier. Eienaar baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julio S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Die huissies is perfek gelee vir 'n gesin met kinders, naby aan al die aktiwiteite. Baie lekker gebly. Die huis is skoon, netjies en het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welma D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Alles is loopafstand van die huis af. Ons is vriendelik ontvang. Alles was reg en het gewerk. Backup ligte wanneer dit loadshedding was, was 'n pluspunt. WiFi het ook deur loadshedding gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Goed gerus, almal het dit geniet. Tyd net te vinnig verby. Ons het dit baie geniet. Lekker gerus en naby aan al die geriewe. Vriendelike ontvangs en altyd bereid om te help. Gerief van eie wasmasjien ('n) groot plus. Enige nadeel is dat jy die mense bo jou hoor beweeg, selfs tot laat in die aand. Was moeilik soms, veral met 'n sensories sensitiewe kind.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isla B
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Dit was lekker maar sal volgende keer eerder huis huur wat nie dubbel vlak isnie. Al wat ons kan fout vind is dit is dubbel verdieping en as mense bo loop is dit vreeslik onaangenaam vir ons wat onder gebly het. Jy kan nie laat slaap nie oor die "geraas" bo jou kop. Ons was op vakansie wou graag laat in le, maar dit was nie moontlik nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marvin T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2024

Was heerlik in Hartenbos veral by die see. Ja, die kuier was lekker, maar die plek was bietjie vuil en hulle het geverf en gewerk terwyl ons daar was. Daar was vroegoggend geraas terwyl ons probeer slaap het.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelein I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit was hemels om net voete te kon opsit. Dit was heerlik en die eienaars was baie vriendelik en goedgesind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reagan A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Dit was baie lekker, rustig en ons het dit baie geniet. Ons het baie lekker gebly. Alles was daar wat ons nodig gehad het en dit was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Fantastiese plek. Vriendelike ontvangs van eienaar, naby strand en baie stil area. Plek is ten volle toegerus soos beskryf in advertensie. Heerlik gekuier sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Blyplek was soos geadverteer. Kon braairooster skoongemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carolina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 5)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kangolaan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3ee6189ad0a9c42674f865a9b2b8db1cc839ea07682d68288a6a8fdd50ef61f8764b25a52551714bea4b317c734b3f2da91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 5) 86 5 1 5 25 Kango Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124579 22.116596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang