Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kango 25

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kangolaan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kango 25 is in die hartjie van Hartenbos, binne maklike bereik vanaf die strand, restaurante en winkels. Dit spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n strandfront-waterpark en geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robkyk.

Die woonstel op die grondverdieping beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste word versoek om hulle eie swemhanddoeke saam te bring.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamer het 'n gemaklike bank en beskik oor nog 'n enkelbed. 'n TV met 'n DStv word voorsien. Daar is ook 'n eetarea met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 mense.

Die woonstel het sy eie braai-area en houttafel met bankies.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karen O
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gekuier naby die strand, eetplekke en winkels. My tiener kinders het hulself vermaak. Beslis baie lekker gekuier. Eienaar baie vriendelik ...
Sien meer
Aug 2024
Julio S
Gesin met tieners
5.0
Die huissies is perfek gelee vir 'n gesin met kinders, naby aan al die aktiwiteite. Baie lekker gebly. Die huis is skoon, netjies en het alles wat men...
Sien meer
Jun 2024
Welma D
Gesin met tieners
5.0
Alles is loopafstand van die huis af. Ons is vriendelik ontvang. Alles was reg en het gewerk. Backup ligte wanneer dit loadshedding was, was 'n pluspu...
Sien meer
Des 2023
Madelein I
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was hemels om net voete te kon opsit. Dit was heerlik en die eienaars was baie vriendelik en goedgesind.
Nov 2023
Reagan A
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker, rustig en ons het dit baie geniet. Ons het baie lekker gebly. Alles was daar wat ons nodig gehad het en dit was rustig.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carolina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kangolaan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kango 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 5)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kangolaan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3ee6189ad0a9c42674f865a9b2b8db1cc839ea07682d68288a6a8fdd50ef61f8764b25a52551714bea4b317c734b3f2da91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 5) 88 5 1 5 25 Kango Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124579 22.116596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang