Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kango Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Marianna E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlike familie naweek op 'n pragtige Koo plaas. Dit is 'n heerlike plek om te gaan rus. Die kinders het hulle moeg gespeel en kon hul inner plaaslewe uitleef. Hulle kon oral rondhardloop. Die huis het alles wat jy nodig het en meer. Bring dalk net 'n ekstra warmwaterbottel in die winter. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theoniel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Nice farm experience. Good place to stay. Close enough to town. Peaceful and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Comfortable overnight stay. We had a very pleasant, quiet and uninterrupted stay at this gem of a place. Great value for money, far from the main road. Clearly an old farmhouse, with ample space and peace and quiet. The birdlife is awesome here and we got to experience rain on our stay, so we made use of the indoor braai/fireplace to make dinner. Definitely worth it for a night's stay on your way to your next destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

The owner was so kind, they sell amazing wood, the house is so spacious & clean. The was amazing! It was quiet, many fruit trees and fully equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Gerieflik en lekker. Ons het heerlik gebly - alles wat ons nodig gehad het, was byderhand. Die huis is baie netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene F
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Fantasties! Lekker! Rustig! Perfek! Beste twee dae ooit. Mense is vriendelik en die huis het alles wat mens nodig het. Lekker stil en rustige wegbreek. Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderlike afskakeltyd! Dit was reeds ons derde besoek aan Kango Gastehuis, en ons was nie spyt nie. Salige rustigheid in 'n groot huis met alles wat ons nodig gehad het om gemaklik en tuis te voel. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was presies wat ek en my man nodig gehad het. Ons sal dit hoogs aanbeveel vir enige couple. Ons was baie goed ontvang deur ons gasheer. Die plek is baie netjies en skoon. Daar was voobereiding gemaak vir loadshedding en die omgewing is baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie G
1 nag
5.0
Feb 2023

Netjiese ou plaashuis. Alles wat nodig is vir 'n lekker oornag in die Klein-Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melany V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2023

Heerlike plaaskuier. Engela en haar man is baie vriendelik en hulpvaardig. Engela bak die heerlikste koekies en beskuit! Ek dink 'n wasgoedlyn sal baie help. Dalk was daar een wat ons gemis het - maar het dit nie gesien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eendragt Plaas, Net langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf16794d0f049643669b6b18cd67f89d9dd6443d1da22708ac4b7c55282419d6f03c2b1e2b2e8388c6fad988cb8008e7bc630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 41 5 1 5 Farm Eendrag Off the R318 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634897136607 19.866518896306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang