Kango Gastehuis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eendragt Plaas, Net langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Kango Gastehuis is op 'n werkende plaas net 48 km vanaf Montagu (sowat 1 uur vanaf Robertson) geleë en bied gaste 'n ontspannende plaasverblyf met lieflike berguitsigte.
Die ou plaashuis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die kamers het 'n dubbelbed, 'n derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 'n stapelbed. Die 2 badkamers het elk 'n stort. Linne en handdoeke word vir gerief voorsien.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n yskas, 'n vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV en 'n binnebraai-area het. Die huis het ook 'n sonkamer wat 'n uitsig oor die vrugtebome en berge bied. Let asseblief daarop dat Kango Gastehuis nie troeteldiervriendelik is nie, weens die skape op die plaas.
Buitebraaigeriewe word voorsien. Hout word op die plaas verkoop.
Gaste kan hul fietse saambring en die area deurkruis of sommer op die plaas of in die berge gaan stap.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Eendragt Plaas, Net langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Kango Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eendragt Plaas, Net langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang