Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kanikla

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herold Walk 18, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R760 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kanikla is 'n knus selfsorghuis in Klein-Brakrivier, ongeveer 2,9 km vanaf Klein-Brakrivier se Blouvlagstrand. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.

Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die oopplan-leefarea het sitplek en 'n TV.

Daar is 'n dek, onderdakparkeerplek, braaigeriewe en 'n toegeboude tuin. Die verblyf is naby winkels en restaurante. Hartenbos is 8,5 km vanaf die verblyf en Mosselbaai is 17,6 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Herold Walk 18, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herold Walk 18, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e1b4733933d3d916c6b6e89683d00d4b3a37d988d80ff87674be4c235c6ad0f1c061fe7fa9e3ae9cc68bc8c53f53a70347c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 4) 18 Herold Walk Fraai Uitsig 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 10:00 -34.080323678453 22.15553405215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang