Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kanniedood Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Hannes V
1 nag
5.0
Aug 2024

Perfekte oornag fasiliteit. Vriendelike mense en baie veilig. Baie rustige en veilige oornag fasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies, goed geleë en bekostigbaar. Ideale oorslaapplek. Die eenheid was netjies en skoon en goed toegerus. Ons sal beslis weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld is tops. Fantastiese kuier. Was heartily received by the host. Had a brilliant night's rest. Everything I expected - great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Het net oornag. Het baie lekker gebly. Vriendelik ontvangs en plekkie baie netjies en skoon. Konstruktiewe kritiek is dat die bed base baie kraak as mens omdraai of op bed gaan sit. Die matras slaap baie lekker, maar die gekraak pla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ogilve O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pleasant and will do it again. Overnight stay at a reasonable affordable price, clean and pleasant. Friendly interaction from the owners suited our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Kanniedood Gastehuis
Thank you for this excellent review. It is always great to know that our guests enjoyed their stay.

Gerhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelik, gerieflik, groot. Gerieflike, groot kamer, Lekker blad vir eet/remote werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodieen M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Dit was goed vir die siel. Gasvryheid was van die boonste gehalte. Dit was lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elené O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was baie lekker. Vir oornag is dit meer as genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Kanniedood Gastehuis
Baie dankie vir die goeie resensie, Elené! Ons is bly dat u dit geniet het. By Kanniedood Gastehuis streef ons om die beste diens en waarde vir geld aan te bied.

Charlotte L
1 nag
4.8
Jun 2024

Lekker gebly! Baie oulike, gerieflike, netjiese plekkie! Belangrik vir my in enige oornag is 'n lekker gemaklike bed, 'n goeie warm stort, en 'n koppietjie tee in die oggend as ek opstaan, en Kanniedood het 100% aan al my vereistes voldoen - ek het baie lekker gebly! Baie dankie, vir 'n baie oulike plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Kanniedood Gastehuis
Baie dankie, Charlotte! Dit is altyd verblydend om te hoor dat iemand lekker gebly het. Ons stel ons trots daarin om die beste diens te bied teen 'n bekostigbare prys.

Johannes M
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jun 2024

Die kuier was baie lekker. Dit is 'n lekker snoesige plek, ons was baie goed ontvang. Die plekkie is baie skoon en net.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 83, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29cab59ffd35fcb27b4a81e5358f98ee99bb7fd9185d17a9cae53e7befc1383e555c57f41575d06c806d64f9d8def6b2380f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 3 mense 32 5 1 5 83 Paul Kruger Street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.442355591441 21.246735968088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang