Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kanniedood Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 83, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Kanniedood Gastehuis is in Upington geleë en dit is 'n gerieflike oornagkamer aan die eienaar se hoofhuis, met 'n privaat ingang en lugversorging.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Hierdie eiendom is naby winkelsentrums, wynkelders en die Upington-lughawe is sowat 8 km ver. Die eiendom maak ook van noodkrag tydens beurtkrag gebruik, wat die ligte, yskas, en die kragpunte vir 'n foon of skootrekenaar ondersteun.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anita B
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, baie netjies en privaat. Baie lekker gebly en uitgerus. Sal definitief aanbeveel.
Sep 2024
Elize K
5.0
Gerieflik, baie mooi en netjies. Kanniedood is 'n baie mooi en netjiese eenheid. Dit het alles wat jy nodig het om gerieflik te oornag, met 'n lieflik...
Sien meer
Sep 2024
Hannes V
5.0
Perfekte oornag fasiliteit. Vriendelike mense en baie veilig. Baie rustige en veilige oornag fasiliteit.
Aug 2024
Lorraine D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, goed geleë en bekostigbaar. Ideale oorslaapplek. Die eenheid was netjies en skoon en goed toegerus. Ons sal beslis weer hier oorslaap.
Aug 2024
Johan V
5.0
Waarde vir geld is tops. Fantastiese kuier. Was heartily received by the host. Had a brilliant night's rest. Everything I expected - gr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Paul Kruger-straat 83, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kanniedood Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 83, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29cab59ffd35fcb27b4a81e5358f98ee99bb7fd9185d17a9cae53e7befc1383e555c57f41575d06c806d64f9d8def6b2380f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 3 mense 35 5 1 5 83 Paul Kruger Street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.442355591441 21.246735968088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang