Kanniedood Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Kruger-straat 83, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Kanniedood Gastehuis is in Upington geleë en dit is 'n gerieflike oornagkamer aan die eienaar se hoofhuis, met 'n privaat ingang en lugversorging.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Hierdie eiendom is naby winkelsentrums, wynkelders en die Upington-lughawe is sowat 8 km ver. Die eiendom maak ook van noodkrag tydens beurtkrag gebruik, wat die ligte, yskas, en die kragpunte vir 'n foon of skootrekenaar ondersteun.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Paul Kruger-straat 83, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Kanniedood Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Die Rand Upington Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Kruger-straat 83, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang