Kanon Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 107
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Blancge D - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, veilig, goedkoop en vriendelik.
Sonet L - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige plekkie vir 'n reisiger.
Pierre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam. Rustig en tipiese klein dorpie gevoel.
Chris S - Jan 2023
Algehele gradering
A tornado had gone through the town the night before so there was much damage and parts of the town had no electricity. However this did not effect Kanon Guest House.
Gerson K - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker blyplek sonder fieterjasies.
Jacobus G - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Adri C - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflike oorslaaptuiste.
Reinette D - Jan 2023
Algehele gradering
Het heerlik gerus na vakansie in Mosselbaai.
Chris B - Jan 2023
Algehele gradering
Nostalgiese kuier.
Charmaine M - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable, convenient stay on a very tight budget.
Coral S - Mrt 2023
Algehele gradering
Slegs een aand oorgeslaap, maar alles was gerieflik.
Rene E - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly maar daar is min voorsiening vir beurtkrag.
Lizette F - Des 2023
Algehele gradering
Kort maar het gewerk vir 'n vinnige oornag.
Adrie B - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs in 'n hartseer dorp. Enigste oaste is die netjiese hotel waar ons kon eet.
Melissa F - Des 2023
Algehele gradering
Disappointing.
Schalk H - Jan 2024
Algehele gradering
Goed.
Leslie C - Jan 2024
Algehele gradering
Adequate for a quick stop over.
Dominique K - Mei 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Hein S - Mrt 2022
Algehele gradering
Kan nie beter nie.
Andre N - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies en goed geleë.
John G - Des 2022
Algehele gradering
Neat and clean.
Petrus B - Des 2022
Algehele gradering
Baie oulike dorpie en gastehuis.
Phil F - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker oornag-akkommodasie.
Rhyn V - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier tussen die oudhede, lekker om sulke goed nog te sien!
Brigitte R - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker en gerieflike oornagplek.
Lorraine L - Jan 2022
Algehele gradering
Oulik, netjies en skoon, baie veilig.
Johan B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Malinda S - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon en veilige eenheid.
Hennie D - Jun 2022
Algehele gradering
Platteland gasvryheid.
Wilma V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Sarina S - Jan 2022
Algehele gradering
Daar was alles wat nodig was vir 1 nag se oorslaap.
Cindy S - Jan 2022
Algehele gradering
The accommodation was adequate for an overnight stay.
Louis K - Jan 2022
Algehele gradering
Jawel, jawel, jawel.
Danny F - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies. Skoon. Veilig.
Jack P - Des 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in ons ruim, silwerskoon blyplek en is baie gasvry ontvang deur Gerda.
Bettie M - Des 2021
Algehele gradering
Gerda se gasvryheid en Simon se vriendelikheid was lafenis vir moeë reisigers. Julle blyplek het alle verwagtinge oortref. Ons het baie lanklaas soveel waarde vir geld ontvang. Baie dankie.
Lizet B - Des 2021
Algehele gradering
Het gevoel asof ons tuis gekom het. Was heerlik.
Liezl S - Des 2021
Algehele gradering
Goeie waarde, netjies, goeie diens!
Rudolf G - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Tanya B - Okt 2021
Algehele gradering
Kort maar lekker kuier.
Matty S - Jul 2021
Algehele gradering
Gerieflike oorslaap in die interessante Philippolis.
Hein S - Mei 2021
Algehele gradering
Daar is min dinge wat egte plattelandse gasvryheid klop.
Lees meerAmalie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, skoon en netjies.
John Henry S - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Karien K - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Heidi F - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik en waarde vir geld.
David W - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent value for money, clean and comfortable.
Elta V - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik! Skoon!
Lienkie S - Des 2021
Algehele gradering
Veilige oornag-fasiliteit op pad Kaap toe.
Peter D - Okt 2021
Algehele gradering
Commended.
Justin H - Sep 2021
Algehele gradering
Perfect overnight stop.
Willie M - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike, skoon huis.
Lizel K - Nov 2021
Algehele gradering
Interessant.
Evelyn F - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon gemaklike verblyf sonder enige fieterjasies. Vriendelike gasvrou wat ons ontvang het.
Eben B - Jan 2021
Algehele gradering
Karaktervol
Corlia S - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang deur Gerda. Voldoende vir oornagverblyf op pad Kaap toe.
Angela L - Jan 2021
Algehele gradering
Value for money.
Kayla D - Des 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Shaw B - Aug 2021
Algehele gradering
Eienaars is baie vriendelik en die plek baie verwaarloos.
Fransa Z - Des 2021
Algehele gradering
Skoon akkommodasie teen 'n redelike tarief.
Lees meerLinda J - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker sentraal en waarde vir geld.
Kanon Guest House se terugvoer
Hallo Peter en Linda,
Baie baie dankie vir die goeie oorsig oor jul verblyf by Kanon, word waardeer.
Sal jul definitief weer wil ontvang.
Vriendelike Groete,
Gerda🕊
Jenny N - Jan 2020
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid op sy beste met 'n swembad-oase.
Grant P - Jan 2020
Algehele gradering
Quiet little place which was perfect stopover for our trip between Cape Town and Johannesburg.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige klein plekkie wat die perfekte oornagplek was vir ons reis tussen Kaapstad en Johannesburg.
Ons gasheer was baie vriendelik en oplettend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Joey K - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
Lizelle V - Des 2019
Algehele gradering
Is baie vriendelik ontvang, rustige plekkie. Het swem en braaigeriewe onder grasdak. Baie veilig.
Chris T - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker plattelandse oornag.
Kanon Guest House se terugvoer
Chris en Marietjie,
Bly jul het ons gekies vir 'n oornagslaap en dat jul dit geniet het. Hoop sien sommer gou gou weer. Julle is seker veilig terug in Hermanus.
Vriendelike groete
Gerda
Dot M - Mrt 2019
Algehele gradering
Lovely room and friendly welcome.
Mariana D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker en tevrede met goeie nagrus.
Ria B - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelik en baie behulpsaam.
Allen V - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde, vriendelik en netjies.
Gustav S - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Christelle D - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en stil .
Denis M - Jul 2019
Algehele gradering
Good, cheap accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed, goedkoop verblyf.
Ons het na donker gekom en ontmoet. Die akkommodasie is 'n kamer in 'n ou huis, soos alle ander in die stad. Die verblyf was gemaklik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Riaan C - Des 2018
Algehele gradering
Goeie ligging. Historiese huis en dorp.
Jan P - Des 2018
Algehele gradering
Fantasmagories.
Anina V - Aug 2018
Algehele gradering
Kanon het presies gebied wat ek nodig gehad het, stilte en rustigheid.
Lees meerKanon Guest House se terugvoer
Goeiedag Anina,
So bly jy kon uitrus en jou privaatheid geniet, sien uit om jou weer te huisves, was n voorreg om jou te ontmoet.
Groete
Gerda
Sanette J - Jan 2018
Algehele gradering
We enjoyed our stay!
Elrize O - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Tienie D - Des 2018
Algehele gradering
'n Aangename, vriendelike ontvangs. Persoonlike belangstelling.
Lees meerNicole W - Jan 2018
Algehele gradering
A delightful guest house, warm, hospitable and friendly. Thank you.
Kanon Guest House se terugvoer
Hallo Nicole and family
Thank you for visiting us a second time, glad you enjoy it. Hope see you again in the future
Regards Gerda
Taryn-lee P - Jan 2018
Algehele gradering
Was baie lekker.
Alida D - Sep 2018
Algehele gradering
Saligheid vir die siel!
Kanon Guest House se terugvoer
Hallo Alida
Ek is bly jul het die verblyf en dorpie geniet. Dit is ook altyd lekker om sulke gawe mense te ontvang. Ek hoop daar is 'n volgende keer.
Groete
Colin H - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense.
Paul F - Des 2017
Algehele gradering
Great place to stay for a stop-over to Cape Town.
Johan V - Des 2017
Algehele gradering
Die verblyf in Philippolis was aangenaam en baie rustig.
Juanita D - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde, silwerskoon en behulpsame bestuur.
Kanon Guest House se terugvoer
Beste Juanita en familie,
Ons is bly julle het dit geniet en dat julle die dorpie se rustigheid kon ervaar. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groetnis,
Gerda
Dot M - Des 2017
Algehele gradering
Friendly with everything we required.
Gustav S - Okt 2017
Algehele gradering
Stunning and very peaceful.
Hennau W - Jul 2017
Algehele gradering
Julie sien ons weer.
Kanon Guest House se terugvoer
Beste Hennau,
Bly julle het jul verblyf geniet by Kanon Guest House, ons sal julle graag weer wil huisves in die toekoms. Geniet die tydjie in die Kaap.
Groete,
Gerda
Kobus H - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame kliëntediens. Waarde vir geld vir 1 nag oorslaap.
Jd G - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker gebly, dankie!
Gerda N - Jul 2017
Algehele gradering
Ontvangs was warm en vriendelik, ons reis met 'n klein hondjie.
Kanon Guest House se terugvoer
Hallo Gerda
Dit is lekker om weer van jul te hoor. Dankie vir die goeie komplimente oor Kanon gastehuis. Ons wil net altyd hê die gaste moet lekker ontspan en die stilte geniet voor hul weer die volgende dag vertrek op die lang pad.
Groete Gerda.
Carl T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies verwelkomend uitstekend.
Kanon Guest House se terugvoer
Carl en vriende
Ek is bly jul het Kanon geskik gevind, dankie vir komplimente dit word waardeer.
Al sukkel die dorp tans met watervoorsiening het meeste gaste huise hul eie water.
Groete Gerda
Linette V - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Wilfred J - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Gert J - Feb 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en het baie tuis gevoel.
Kanon Guest House se terugvoer
Hallo Gert
Ek is baie bly jul kon rustig oorslaap en dit was lekker om jul te ontmoet.
Ek hoop sien weer eendag. Dankie vir positiewe resensie.
Groete
Gerda
Marco C - Des 2017
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang. Kamer was baie netjies en alles wat mens nodig het is daar.
Fred W - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies geskik vir twee persone.
Renee E - Jan 2017
Algehele gradering
Ons en ons katte-kinders het baie lekker gebly.
Kanon Guest House se terugvoer
Renee
Altyd 'n groot plesier om sulke gawe mense te ontvang. Ek is bly jul het dit geniet
Sien graag 'n volgende keer.
Groetnis
Gerda
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Wendy P - Okt 2017
Algehele gradering
Gerda was very warm and welcoming.
Elbie C - Okt 2017
Algehele gradering
Expected more from 4 star in terms of modern facility.
Wally V - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker stil.
Kanon Guest House se terugvoer
Hallo Wally en Marietjie
Dit is altyd lekker om sulke gawe mense te ontvang.
Ja, die stede se mense waardeer die stilte en veilige dorpie
Ons sal sepies in die vervolg verskaf.
Groete
Gerdap
Stefan K - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens met netjiese en skoon verblyf.
Henry D - Des 2016
Algehele gradering
An awesome experience.
Kanon Guest House se terugvoer
Henry en gesin
Ons is bly jul het kanonverblyf geskik gevind. Ons sal probeer om julle volgende keer in ons familie kompleks te akkommodeer.
Dit is altyd lekker om sulke gawe mense te ontvang.
Sien 'n volgende keer.
Groete
Gerda
Karischa K - Des 2016
Algehele gradering
Rustig.
Mariska C - Des 2016
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kokstraat 10, Philippolis, 9970, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang