Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kanon Private Nature Reserve - Nguni View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanon Privaat Natuurreservaat, Cape Vacca, 22 km vanaf Gouritz, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kanon Private Nature Reserve - Nguni View bied unieke selfsorgvakansieverblyf in 'n privaat 187 ha-natuurreservaat in Cape Vacca, sowat 40 km vanaf Mosselbaai. Hiér kan gaste die wilde en ongerepte kuslyn, rotspoele, strande, natuurlike sandduine en wilde fynbos verken.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n wasbak.

Op die boonste verdieping is daar 'n oopplanleefarea met 'n kombuis. Dit is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, breekware en toebehore toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi. Die sitarea lei na 'n groot dek met 'n eetarea en 'n Weber-braai.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kanon Privaat Natuurreservaat, Cape Vacca, 22 km vanaf Gouritz, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanon Privaat Natuurreservaat, Cape Vacca, 22 km vanaf Gouritz, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81e8543baa3fb1d37ba5af1718e1b7ef86b9c0e6dbbc90d6f0369d932a40e1e8802ae1a53962f4715070e6e873b57156b21b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) Kanon Private Nature Reserve Cape Vacca 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.334094772861 21.903570799992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang