Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kapokbos Gaste Plaas

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
3.6
Chris R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Smaakvol en gasvry. Lindy is 'n wonderlike gasvrou. Behalwe vir haar vriendelikheid en omgee is die blyplek wonderlik. Als is keurig, smaakvol maar gemaklik en huislik. Volgende keer beplan ek om langer te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Baie lekker gekuier. Baie vriendelike gasvrou. Die huis is ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Serenity and tranquility. Absolute serenity. Such a beautiful place to stay and unwind. The host is fantastic and took us out to the farmhouse, and the food provided was amazing. I wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anine S
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2023

Oornag in Philippolis. Lindy is baie verwelkomend en die plaashuis is baie mooi en netjies. Dis egter 'n jammerte dat ons nie vooraf of tydens bespreking ingelig was dat daar geen krag op die plaas is nie en dat dit reeds 2 dae die geval was. Dit was nie loadshedding nie. 'n Generator is verskaf vir die paar uur voor ons gaan slaap het, maar die plaas is baie ver uit die dorp en afgeleë en alles was pikdonker en daar is geen sekuriteit of selfoonsein op die plaas nie. Geen warm water om te kom stort na ons lang reis nie a.g.v. die krag. Die deur van die sitkamer staan heeltemal oop (lyk stukkend of iets kan nie toemaak en sluit nie) en geen diefwering voor enige van die ruite nie. Alle vertrekke het groot, oop ruite waarby 'n groot persoon maklik kan inklim. Die aand was baie onaangenaam. Donker, warm, sonder enige werkende fan/aircon en baie kommerwekkend wat sekuriteit asook ligging betref. Vooraf voorsiening moet gemaak word om nodige items te koop voor mens na die huis gaan want dis omtrent 'n 35-minute rit terug na die dorp. Ons aankoms was na 4 pm en ons het lank gewag om te kon in check en dit was al amper donker toe ek moes terug dorp toe vir koue water/ys/kos ens. Grondpad kort ook 'n "high clearance" voertuig.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Brian R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Spectacular setting on a deep rural Free State farm - but only for the adventurous. This is not recommended for an overnight stay, but would be great for a longer period, and if you have a 4x4. The house is really huge, with multiple attractive rooms, suitable for a big party and is well furnished and equipped, on a working animal farm with truly spectacular countryside, as all around Philippolis. However, the roads to the town have a fair amount of potholes (though we've seen worse) and the sand road to the farm could be a nightmare in the wet, needs a 4-wheel drive. Would have liked to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikoplaas Philippolis, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51897ba9e6b644da7b17fafb84d73d8fa3dc3d3a380608d64d91636b3e1a727747882e20e6152532377a357f04dec228ed01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 Rooikop Farm Philippolis Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.223771995396 25.068979844428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang