Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kapokbossie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Zeoni S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Lekkerste vakansiehuis nog! Wat 'n wonderlike plek, met 'n wonderlike uitsig oor die see. Ons dogtertjie het dit vreeslik geniet en baie lekker gespeel. Ons kon enige tyd afstap strand toe. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Mal oor Paternoster met sy vriendelike inwoners en heerlike restaurante! Baie mooi en goed toegeruste huis in wonderskone Paternoster. Kombuis goed toegerus, een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlik, heerlik, heerlik! Verblyf was baie goed en veilig, en die ligging is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing stay in beautiful home close to the beach. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-marie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Onvergeetlik. Ek en my verloofde het vreeslik lekker gebly in Kapokbossie. Alles was in orde en baie gerieflik! Alles was daar wat benodig was, die wasmasjien en tuimeldroër het baie gehelp en die kombuis was baie goed ingerig. Diens was baie goed en almal was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat bietjie wil wegbreek. Die omgewing is baie veilig en privaat. Al wat nie 100% werk nie, is die binne braai wat die hele huis vol rook maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myrl H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Excellent. Have been twice, and would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lona M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Hoë kwaliteit. Wat 'n lieflike plek, so mooi kunstig versier, silwerskoon en perfek ingerig met alle geriewe wat jy moontlik kan nodig hê. Ons het veral die stoep geniet met sy groot hout tafel, groot braaiplek en mooi uitsig (een blok weg van die strand maar die see kan straat-af gesien word) in 'n stil cul de sac. Die ontvangs by die kantoor was uiters bekwaam en vriendelik en alhoewel ons bietjie vroeg arriveer het, het hulle ons met geen probleem ingelaat nie. Twee aande was te min, maar dié plekkie sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie baie lekker. Hello there, dit is 'n baie mooi huis en alles is daar wat 'n mens benodig het. Ek het reeds die huis aanbeveel aan my familie en vriende. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neurath B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflikke lekker braai areas en strand sommer naby met lekker eetplekke. Hallo, dit was 'n ongelooflik mooi cottage wat aan al ons behoeftes voldoen het. Baie netjies en skoon, en baie smaakvol gedoen. Alles wat jy nodig het, is daar. Sal definitief saam met ons kinders dit saam wil beleef. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1785

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d698737eaeaa4dc5a477c7284ae7021f348bb92d1947cea84f18a1fe3967b672d3ec9a8098177fd398f050e61ab1909869d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 1 Kormorant Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808440989847 17.89387062192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang