Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kapteinskloof Guest Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michael S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A wonderfully unique stay. Probably the most relaxing stay I have had in a long time. We enjoyed the amazing garden, pool, and hot tub. The host was a super host; she made us feel so welcome in her slice of paradise. The house is beautiful with lots of charm, set in the most amazing garden. It's the perfect place to get away from it all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Baie aangename verblyf in 'n wonderlik gerestoureerde huis. Baie aangename verblyf in 'n wonderlik gerestoureerde huis. Al is die verblyf naby die einaars se huis, is dit baie privaat. Mooi groen tuin en 'n heerlike klein swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Kapteinskloof Guest Cottage
Thank you, Robert. It was a pleasure hosting you guys. We hope to see you again.

Liezel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Wonderlike rustige atmosfeer waar ons kon ontspan en nader aan die natuur en aan mekaar kom. Kapteinskloof gastehuis het 'n groot privaat tuin met 'n ryk voellewe en ek sal beslis 'n verkyker en voëlgids saamneem volgende keer. Die 'wood fired hot tub' is 'n moet! Die gastehuis het alles in wat 'n mens nodig het en Melanie is 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Sal vir seker weer die vrede en rustigheid daar wil gaan ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari-louise M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

An absolute gem. The cottage is a beautifully restored cottage of significant heritage value. Decor and furniture are simple and humble yet appropriately chosen and with good taste. Our host Melanie was wonderful, she went the extra mile to make our stay absolutely lovely in all regards. The hot tub was incredible, the stars and the setting beautiful and rural. The cottage was warm and inviting, and the children loved playing in the garden and on the surrounding farm. A must for a short break away!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Kapteinskloof Guest Cottage
Thank you Mari-Louise. It was a great pleasure hosting you guys. Hope to see you again in the future.

Kamari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Awesome place to get away for some time-out. Thanks, this place is great if you just need to switch off. The hot tub under the stars is super special and the host makes sure you are completely private and exclusive. Great experience if you just need a few days out of the rat race!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Kapteinskloof Guest Cottage
Thank you Kamari. It was great hosting you guys. We hope to see you again.

Ronelle L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

'n Wonderlike wegbreek na die platteland van Italië. Naby aan stad en ander Boland streke, maar vêr genoeg, so uitstekend vir 'n naweek wegbreek. As jy moeg gewerk is dan is dit 'n heerlike plek om op te van met slaap, swem, lees, kosmaak ens. Heerlike geswem en die hot tub geniet. Nuwe disse uitprobeer. Baie gestap en die tieners het gaan perdry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Absoluut heerlik. Wat 'n aangename verrassing. Lieflike outentieke ou huis, pragtig en smaakvol ingerig. Alles wat mens moontlik sou benodig. Vriendelike gasvrou. Veilige omgewing. Pragtig rustig en stil en geleë in 'n lieflike tuin. Ek sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Kapteinskloof Guest Cottage
Thank you Susan, It was a great pleasure hosting you guys. We look forward to seeing you again soon. Warm regards, Melanie

Helen E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Heerlik rustig, pragtige omgewing, vriendelik, tegemoetkomende gasheer en vrou, was baie spesiaal. Sal dit sterk aanbeveel vir stilte, voëlkyk, natuur geniet, stap- en fietsry-entoesiaste. Baie goeie waarde vir geld, baie gawe gasheer en -vrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Kapteinskloof Guest Cottage
Dear Helen and family, It was a great pleasure hosting you and your family and furbabies. We so enjoy sharing our special place with others. Hope to see you all again.

Antoinette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

'n Voorreg om in so 'n mooi, gerestoureerde huisie iets van vervloë dae te ervaar, en dit in so 'n pragtige omgewing. Kapteinskloof Guesthouse is geleë in 'n pragtige en waterryke kloof naby Piketberg. Dit was 'n voorreg om in die pragtig gerestoureerde kothuis te kon tuisgaan en ons sal graag weer wil gaan. Jare gelede het ek 'n artikel oor Kapteinskloof en sy vorige eienaars, die Fouries, gelees en was my verrassing groot toe ek plek bespreek en agterkom dat die kothuis waarin ons akkommodasie gekry het, 'n restourasieprojek van die Fouries was. Kapteinskloof is 'n gemaklike afstand vanaf Kaapstad en Melanie en haar span het ons hartlik verwelkom. Die plasie is omring deur bloubessie- en sitrusboorde en ons was diep onder die indruk van die rustige en mooi natuurskoon. Ons ken nie die area nie, en dit was heerlik om van die geheime van die Sandveld te ontdek. Vroegoggend het ons eers gaan kyk hoe Piketberg lyk en ek het selfs 'n paar "gum boots" daar gekoop vir my eie tuinwerke. Daarna het ons tot in Velddrif gery vir 'n heerlike middagete op die "lagune", en met 'n draai deur Laaiplek is ons terug Kapteinskloof toe vir ons eie braaitjie vroegaand. Alhoewel die swembad in die boord, met vars fonteinwater, uiters aanloklik gelyk het, het ons dit laat oorstaan vir 'n volgende keer. Daar is ook 'n "hot tub' vir gaste wat belangstel. Hopelik kan ons 'n volgende keer van die sendingstasies soos Morawië, Wittewater en Goedverwacht besoek. Dit is goed en mooi dat sulke huisies wat voorbeelde is van ons Volksboukuns, bewaar en onderhou word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Kapteinskloof Guest Cottage
Thank you so much Charl and Antoinette for the fabulous review. We so appreciate it. It was such a pleasure hosting you and sharing our beautiful peaceful place with you. We look forward to seeing you again. Warm regards, Melanie

Vinita O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Little gem! Really amazing place to stay. The cottage was perfect for us as a family of four. Everything one needs is available. The pool was our highlight during this hot season and the kids had a superb time! Beautiful gardens, surroundings and the owners were so friendly and helpful. Well done!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6 en 18, Wittewater Plaas 93, Bergrivierdistrik, Piketberg, 7321, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmOTRmNTk1LWFhOTktNDhhZC1hNzliLWExNmQ2ZDQ3OWQ5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 Portion 6 and 18 of Farm Wittewater 93 Berg River District 7321 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.77017 18.585599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang