Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kara Mia

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jacqueline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderlik - stil, rustig en alles was 100%. Dit was 'n heerlike ervaring. Gasvrou is fantasties - plek is skoon, netjies, gerieflik geleë. Lieflike parkering in geslote garage 'n bonus. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dillan D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Wonderful place, truly beautiful. Astonishing, breathtaking sea and mountain views, great place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Thank you, Dillan.

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig. Ons het baie lekker gebly, en Hennie was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Relaxing and beautiful. Kara Mia is our most favourite place to stay in Betty's Bay, with Hennie being a superb hostess always. Kara Mia is peaceful, with an outstanding location and has everything one could ask for for a stress-free, relaxed vacation. Cannot wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Thank you Anthea and Mark. Looking forward to your visit. Kind regards.

Attie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Uitstekend. Alles wat jy nodig het en nog meer. Uitstekend! Baie goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bill B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Aangename verblyf, lekker privaat. Wonderlike gasvrou. Gebruik van motorhuis is 'n luuks.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Highly recommended. Hennie was a very welcoming host. Her homemade rusks, sweetmeats and chocolates made us feel at home. We enjoyed our meals in the little adjoining garden and we were very grateful for the locked parking facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Iain C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Very pleasant. Very good, just a nice time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter Johannes G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fenominaal, waarde vir jou geld, rustig, stil en baie om te sien. Dit was beslis 'n baie lekker wegbreek. 'n baie skoon en netjiese plek om te rus in vrede sonder die gewoel van die stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Seenwense vir die Kersgety.

Matty B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Hennie het ons baie tuis laat voel, hulpvaardig en vriendelik. Hennie het ons vriendelik en spontaan ontvang. Die eenheid was skoon en netjies. Die motorhuis en binnebraai was 'n pluspunt. Baie dankie vir die heerlike bederfgoedjies en dat ons die rustigheid van Bettiesbaai kon geniet. Sal beslis weer wil gaan en ook aanbeveel aan ons vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Baie dankie, Matty. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Vriendelike groete, Hennie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallersstraat 51, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc5140e3d08f61124f9472fb38ae0c42256b5c3fda5c9f2e562b368a00fad57487b48aa2b725ab8c7884fde338f76bc453cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 51 Wallers Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371632338214 18.891363033846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang