Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kara Mia

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jan D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Beste. Beste plek sover tydens by toer deur die land. Baie dankie, Hennie, vir u gasvryheid. Baie lekker gebly en kuier by jou gastehuis. Binne braai 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Baie dankie. Was heerlik om jou hier te ontvang. Seenwense vorentoe.

John A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie ontvangs, "home from home". Baie lekker gebly. .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike wegbreek. Baie netjiese plek naby pikkewyne. Plek baie goed toegerus, bederfies was baie welkom. Groot plus was dat daar 'n motorhuis was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Baie dankie Cornè. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Geseënde dag vir julle.

Megan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was fantasties! Sal enigetyd weer gaan. Baie lekker gekuier. Baie rustig en loop afstand van see af waar die pikkewyne is. Dis so exciting!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Baie dankie Megan. Julle is welkom. Vriendelike groete.

Andries B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die kuier in hierdie pragtige plekkie by die see was wonderlik. Kara Mia was 'n aangename, wonderlike ervaring. Ons het lekker gebly in hierdie pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Baie dankie Andries. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Vriendelike groete, Hennie.

Jimmy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing weekend and the best time. Tannie, you are the best at hosting us. The best of luck to you and your family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Thank you, Jimmy, for your kind words. It was wonderful having you here. Kind regards

Adriann C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Look no further than Kara Mia- you won't be disappointed. What a warm welcome we received from our hostess! She treated us with homemade goodies, and generally went the extra mile to make our stay in her flatlet comfortable and very pleasant. And the location within a stone's throw of the penguin colony is ideal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Thank you, Adriann, for your kind words. It was so nice having you here. Kind regards

Phoébe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

It was homely, comfortable, relaxing & stress-free. Genuine, welcoming, enjoyable. If I can say, had I known, I would've stayed a bit longer. It felt like home, away from home. They say it's the little things that say much, (the detail) that's what I noted @ Kara Mia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

A wonderful, memorable stay. We thoroughly enjoyed our stay at Kara Mia. The location was great to visit the penguins and for coastal walks. Host is very welcoming, friendly and kind. We would definitely recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende ervaring gehad met Kara Mia! Hennie is 'n wonderlike gasvrou. Ons was bederf met gasvryheid en meer. Alles wat nodig is vir kosmaak is daar. Selfs 'n koffiemasjien en 'airfryer'! Baie stil omgewing. Baie gemaklike bed. Naby goeie restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Baie dankie, Willem, vir die mooi terugvoer. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Hennie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallersstraat 51, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc5140e3d08f61124f9472fb38ae0c42256b5c3fda5c9f2e562b368a00fad57487b48aa2b725ab8c7884fde338f76bc453cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 107 5 1 5 51 Wallers Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371632338214 18.891363033846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang