Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kara Mia

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallersstraat 51, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kara Mia is in Bettysbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel op 'n woonerf het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Waaier is beskikbaar, en linne en handdoeke word voorsien. 'n Verwarmer is beskikbaar gedurende die winter.

Die kombuis is met 'n dubblewasbak, tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook van die gratis WiFi gebruik maak. Daar is ’n TV in die sitarea, asook lieflike ingeboude braaigeriewe in die braaikamer. Dit bied uitsigte oor die see en daar is tuinmeubels.

Die woonstel het 'n alarmstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is en gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n motorhuis.

Die woonstel is naby die strand en oorkant die Stoney Point Natuurreservaat geleë waar die bedreigde brilpikkewyne te sien is. Dit is ook naby Silver Sand en Main Beach. Daar is ’n restaurant in die reservaat. Die woonstel is nie diere-vriendelik nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jan D
5.0
Beste. Beste plek sover tydens by toer deur die land. Baie dankie, Hennie, vir u gasvryheid. Baie lekker gebly en kuier by jou gastehuis. Binne braai ...
Sien meer
Aug 2024
John A
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ontvangs, "home from home". Baie lekker gebly. .
Jul 2024
Corne V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek. Baie netjiese plek naby pikkewyne. Plek baie goed toegerus, bederfies was baie welkom. Groot plus was dat daar 'n motorhuis was!
Jul 2024
Megan A
Saam met lewensmaat
5.0
Was fantasties! Sal enigetyd weer gaan. Baie lekker gekuier. Baie rustig en loop afstand van see af waar die pikkewyne is. Dis so exciting!
Jun 2024
Andries B
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier in hierdie pragtige plekkie by die see was wonderlik. Kara Mia was 'n aangename, wonderlike ervaring. Ons het lekker gebly in hierdie pragti...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Wallersstraat 51, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kara Mia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallersstraat 51, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc5140e3d08f61124f9472fb38ae0c42256b5c3fda5c9f2e562b368a00fad57487b48aa2b725ab8c7884fde338f76bc453cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 107 5 1 5 51 Wallers Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371632338214 18.891363033846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang