Karee Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Willie V - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome!
Karee Guesthouse se terugvoer
Hallo Willie
Thank you so much. Have a good year further on.
Greetings
Christine.
Jan V - Des 2023
Algehele gradering
Ek het na 'n lang dag se reis heerlik ontspan en vas geslaap.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Jan. Kom gerus weer.
Mooi 2024 vir jou en familie.
Groete
Christine.
Pieter B - Jan 2023
Algehele gradering
Puik puik puik.
George M - Jan 2024
Algehele gradering
Nie veilig gevoel.
Karee Guesthouse se terugvoer
Goeie môre George,
Ek is regtig baie jammer dat jy onveilig gevoel het. Ons het 'n hoë ringmuur reg rondom die erf met lemmetjiesdraad op, swaar afstandbeheerde hekke wat toegehou word met 'n klokkie aan wat in die huis lui. Die kamers het traliehekke, wat gesluit kan bly. Enige voorstelle, asb.?
Dankie dat jy hier oorgeslaap het.
Mooi jaar vir julle.
Groete
Christine.
Henda C - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig, skoon en gasvry.
Karee Guesthouse se terugvoer
Hallo Henda
Vreeslik dankie. Waardeer dit.
Kom maar weer. Geniet jul dag en n mooi jaar verder.
Groete, Christine.
Salome V - Des 2023
Algehele gradering
Goeie en vriendelik diens. Oulike geriewe en speelplek vir kinders.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Salome. Waardeer jou tevredenheid. Mooi nuwe jaar vir julle en kom weer.
Groete
Christine.
Ita K - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, netjies en skoon.
Karee Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Ita, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit en julle is weer welkom. Groete Christine.
Leon G - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gasvry en gerieflik vir mense met honde.
Werner V - Jan 2023
Algehele gradering
Was tops! Baie netjies en kan vir seker dit aanbeveel.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Waardeer dit. Altyd weer welkom. Groete, Christine, Karee.
Lindie H - Des 2022
Algehele gradering
Bitterlekker rusplekkie.
Karee Guesthouse se terugvoer
Hallo Lindie
Vreeslik dankie dat jul van ons plekkie hou. Ek waardeer baie jou positiewe terugvoering. Kom asb weer.
Baie dankie.
Christine.
Adele D - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie en vriendelike mense.
Antoinette L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering! Julle is altyd welkom.
Jan O - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Jan. Waardeer jou goeie oordeel. Kom gerus weer. Mooi jaar vir julle.
Groete
Christine.
Selma V - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige oornag.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Selma.
Waardeer baie.
Veilig ry.
Christine.
Joey O - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies met al die nodige gereiwe.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Joey vir jul positiewe terugvoering. Waardeer dit en ek is baie bly dat jul lekker gebly het. Jul is weer welkom.
Christine.
Pieter M - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker plek om te oornag.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering.
Jul is enige tyd weer welkom!
Pieter K - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflike slaapplek met vriendelike en verwelkomende atmosfeer.
Karee Guesthouse se terugvoer
Ek waardeer jul positiewe kommentaar en is baie bly dat jul lekker oornag het.
Jul is baie welkom in die toekoms. 'n Mooi 2022 vir jul en familie.
Groete
Christine.
Johannes Jurgens R - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelik, veilig, skoon.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie en kom gerus weer. Mooi jaar. Groete, Christine, Karee.
Amanda E - Okt 2021
Algehele gradering
Was heerlik, netjies en skoon en my hond was ook gelukkig en het tuis gevoel. Regtig netjies, dankie
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Amanda. Is baie bly jul het lekker oornag. Jul is n volgende keer weer baie welkom.
Mooi jaar verder.
Emma C - Jun 2021
Algehele gradering
Oornagstop tussen die Kaap en Klerksdorp.
Karee Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoering.
Dis baie jammer om van die matras te verneem. Sal dadelik aandag skenk daaraan.
Mooi jaar vir jul.
Liesl E - Jan 2020
Algehele gradering
Comfortable and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik en vriendelik.
Kamers is klein, maar goed vir 'n oornagplek vir een nag, veilige parkeerplek vir voertuie met sleepwa.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Mooi jaar vir julle.
Chris M - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam verblyf.
Lorato M - Apr 2019
Algehele gradering
Warm.
Karee Guesthouse se terugvoer
Thank you very much.
Christine.
Oreste B - Mrt 2019
Algehele gradering
Good.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie terugvoer. 'n Mooi jaar verder vir julle.
Johannes H - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Hannes. Sal jul graag weer ontvang.
Mooi jaar
Christine.
Gerda R - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies, stil en gemaklik.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Gerda, vir die goeie terugvoer.
Mooi jaar verder vir julle.
Groete,
Christine.
Lara L - Des 2019
Algehele gradering
Comfortable and clean. Great stop over for a night en route to or from Cape Town.
Karee Guesthouse se terugvoer
Thank you so much!
You are welcome again anytime!
Mientjie E - Des 2018
Algehele gradering
Elke oomblik geniet.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Mientjie.
Mooi jaar vir julle.
Groete,
Christine.
Krakie M - Sep 2018
Algehele gradering
Tops.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Julle laat voel mens dat als die moeite werd is.
Mooi jaar,
Christine
Floris Johannes C - Apr 2018
Algehele gradering
Die een wat kla oor die gastehuis, sal met niks tevrede wees nie.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul 100% terugvoering. Waardeer dit baie. Mooi jaar verder vir jul.
Christine.
Magda B - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderful.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Magda, waardeer! Mooi jaar verder vir julle.
Dinki B - Feb 2018
Algehele gradering
Goedkoop verblyf sonder om afskeep verblyf te wees.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar. Kom enige tyd weer.
Groete,
Christine
Louna-mari T - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Louna, dat jul Karee gastehuis gekies het. Dit was lekker om jul as gaste te hê en jul is baie welkom om weer te kom oorslaap. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. 'n Mooi jaar vir jul. Groete, Christine.
Janine V - Jan 2018
Algehele gradering
Heel lekker vertoef.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marie, vir jou positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om jul hier te hê.
'n Mooi jaar vir julle verder.
Groete, Christine.
Tharina Bennie V - Jan 2018
Algehele gradering
Gemaklike, ruim, netjiese kamers en 'n lekker grasperk vir die kinders om op te speel.
Karee Guesthouse se terugvoer
Hallo Tharina,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Baie voorspoed vir 2018.
Groete,
Christine.
Gerhard G - Mrt 2018
Algehele gradering
Gesellig.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Gerhardus,
Dis lekker om sulke goeie kommentaar te kry.
Mooi 2019.
Groete,
Christine.
Hannetjie S - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was baie netjies en skoon en die badkamer is baie lekker groot.
Karee Guesthouse se terugvoer
Beste Hannetjie,
Baie dankie, ek is baie bly julle het lekker geslaap.
Baie voorspoed vir 2018.
Groete,
Christine
Leisha P - Des 2018
Algehele gradering
Perfekte oorslaapplek.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Ek is baie bly dat jul gelukkig was met die verblyf. Baie mooi jaar vir julle.
Ilani L - Mrt 2018
Algehele gradering
Gasvry, skoon en sentraal geleë
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Ilani,
Waardeer die mooi kommentaar.
Groete.
Christine.
Anita S - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Karee Guesthouse se terugvoer
Dagsê Anita,
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ek is baie jammer dat ons jul nie kon ontvang nie, maar wel net oor die telefoon. Jammer ook oor die voorraad. Ek neem aan daar was net 2 badhandoeke en een kleintjie. Die eetgerei neem ek aan was reg vir 3.
Jammer dat dit vir jul bietjie beknop was. Indien dit egter 2 volwassenes en 'n kind is, glo ek is dit nie so beknop as wanneer dit 3 volwassenes, soos in jul geval was nie. Jul kon enige tyd 2 kamers bespreek het, in plaas van 1.
Julle moet 'n mooi en lekker 2018 hê.
Groete
Christine
Blanche V - Des 2018
Algehele gradering
Lugreëling was 'n seën.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering, mooi en gelukkige jaar vir jul.
Carlene V - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Charlene.
Jammer oor die bure se hondjie wat julle gepla het.
Jammer dat jul moes wag by die hek, dis daaroor dat my selfoon nommer op die bord wat op die hek is, verskyn.
Kan jy asb vir my sê wat het die sekuriteit swak gemaak?
Julle moet n mooi jaar hê.
Groete, Christine.
Johan J - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies, gasvry en vriendelik.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Waardeer dit baie. Geniet ‘n geseende feesseisoen. Groete, Christine
Devina R - Okt 2017
Algehele gradering
Dit is baie neitjies.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat jul hier kom oornag het. Kom gerus weer.
Baie dankie vir jul goeie kommentaar.
Geniet 'n pragtige feesseisoen.
Groete,
Christine
Trudie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie veilig en baie lekker.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Jammer om te hoor van die uitgaantyd. Ek sal regtig aanpassing maak vir later op versoek. Baie jammer daaroor.
Groete,
Christine
Gerhard N - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Michelle. Ek waardeer die positiewe terugvoering baie.
Omtvang jul graag weer.
Groete,
Christine
Bennie B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie Netjies en goeie waarde vir geld.
Karee Guesthouse se terugvoer
Hallo Bennie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Julle is baie welkom om in die toekoms weer gebruik te maak van Karee.
'n Mooi 2017 vir julle!
Groete,
Christine
Helen U - Jan 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, waarde vir geld.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi verslaggie! Ek waardeer dit baie. Is baie bly dat jul lekker oornag het en tevrede was met als. n Mooi 2017 vir julle!
Groete
Christine
Pierre L - Jun 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en alles netjies en skoon.
Theresa S - Feb 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Theresa. Ons is baie bly jul was tevrede. Ontvang jul graag weer. Mooi jaar vir julle.
Groete
Christine.
Mannie T - Feb 2017
Algehele gradering
Alles wat ons nodig het, met plattelandse vriendelikheid.
Lynette D - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf.
Salome M - Jan 2017
Algehele gradering
Alles wat jy benodig: aircon, warm water, skoon linne, ordentlike matras ... wat meer kan jy vra!
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer jul positiewe terugvoering. n Mooi jaar vir julle.
Groete Christine
Anne-marie W - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike, rustige rus.
Karee Guesthouse se terugvoer
Beste Anne-marie,
Baie dankie vir die kompliment. Julle is altyd weer welkom.
Groete,
Christine
Heila S - Okt 2016
Algehele gradering
Ons het een en almal, van die groep van 11 wat hier oorgeslaap het, gestem dat ons waarde vir ons geld gekry het.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n groot plesier om jul hier te kon akkomodeer.
n Pragtige Kersseisoen vir jul.
Groete,
Christine
Charles K - Aug 2016
Algehele gradering
It was good value for money - simply used as a stopover.
Karee Guesthouse se terugvoer
Thank you so much.
It was n big pleasure to accommodate you.
Enjoy the lovely Christmas season.
Greetings,
Christine
Jm P - Jan 2016
Algehele gradering
Oulike plek en vriendelike diens
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek is baie dankbaar dat jul lekker oornag het, Sien uit om jul weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Christine.
E V - Jan 2016
Algehele gradering
Goeie ligging in 'n rustige herberg.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die sterre. ek waardeer dit baie en is baie dankbaar dat jy lekker oornag het.
Groete,
Christine.
Nelia F - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was gemaklik en gerieflik.
Karee Guesthouse se terugvoer
Waardeer jul positiewe terugvoering. Dit was lekker om jul te kon ontvang. n Geseende Kersfees en baie voorspoed vir die nuwe jaar.
Karee groete,
Christine.
Pam V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam met vriendelike diens.
Karee Guesthouse se terugvoer
Is so bly jy was tevrede en het lekker gerus. Sal jou graag weer ontvang.
Kareegroete,
Christine
Karien S - Jan 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die sterre. Was n voorreg om jul te ontvang.
Geniet die kerstyd saam met jul geliefdes.
Groete,
Christine.
Carlo F - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer dit dat jy lekker gebly het. Ontvang jou graag weer hier.
Groete,
Christine.
Nicolene F - Jul 2016
Algehele gradering
Dankie, sal weer hier oorslaap as ek Hopetown toe kom.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering.
Hoop om jul weer te ontvang in die toekoms. Geniet n baie mooiersseisoen.
Kareegroete,
Christine
Melanie S - Des 2016
Algehele gradering
Lekker netjiese plekkie.
Karee Guesthouse se terugvoer
Halo Melanie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ek sien uit om julle weer te ontvang.
Mooi 2017 vir julle
Groete,
Christine.
Rudi V - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies met gasvryheid.
Karee Guesthouse se terugvoer
Halo Rudi,
Ek is baie bly dat jul tevrede met my plekkie was en dat jul lekker gerus het.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Sien uit om jul weer te ontvang.
Groete,
Christine
Chris B - Nov 2016
Algehele gradering
Baie rustige blyplek, na 'n dag se werk.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positieweteit. sien uit om jul weer te ontvang! n mooi kersseisoen vir julle.
Kareegroete,
Christine
Naomi P - Des 2016
Algehele gradering
Na 8 ure op die pad was Karee Gastehuis 'n welkome oasis in 'n bitter warm en droë Karoo-streek.
Karee Guesthouse se terugvoer
Hallo Naomi
Baie dankie vir jul goeie terugvoering.
Ek hoop om jul weer in die toekoms by Karee te verwelkom.
'n Baie mooi jaar vir jou en jou familie.
Groete,
Christine.
Lente W - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelike gasvrye gasvrou.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Was n groot plesier om jul te akkomodeer.
Lieflike Kerstyd vir jul.
Karee groete,
Christine
Filex G - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon, netjies en behulpsaam.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek gaan die koordinate aan Lekkerslaap/Travelground deurgee.
Geniet n mooi Kerstyd en n mooi nuwe jaar.
Karee groete,
Christine
Marthie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Bekostigbaar en goed toegerus.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering.
Aangenaam om sulke positiewe gaste te ontvang.
Karee groete,
Christine
Louise H - Okt 2016
Algehele gradering
Groot teleurstelling.
Lees meerKaree Guesthouse se terugvoer
Ek vra groot omverskoning vir die foute wat ingesluip het. Ek kan jul verseker dit was n uitsondering. Moes ongelukkig iemand anders vra om daai spesifieke dag waar te neem.
Baie jammer vir die ongerief.
Karee groete,
Christine.
Harry P - Jun 2015
Algehele gradering
Everything we needed was in the room and it was definitely good value for money.
Karee Guesthouse se terugvoer
It was n pleasure to accommodate you. Thank you so much for the stars.
Enjoy a peaceful Christmas and a happy new year.
Greetings,
Christine
Nico V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik gerus en oornag met lekker koel lugversorging.
Lees meerKaree Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Jul is enige tyd welkom om weer gebruik te maak van my plekkie.
Lekker kersfees hou en n voorspoedige nuwe jaar.
Groete,
Christine.
Monte N - Des 2015
Algehele gradering
Die regte plek na 'n lang reistog.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly dat jy lekker kon rus na die langpad. Sien uit om jou weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Christine.
Caroline N - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Karee Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Dit was n plesier om jul te kon ontvang. Jammer oor die matjies wat die bediende nooit na die was teruggeplaas het nie.
Sien uit om jul weer te ontvang by Karee.
Geniet die kerstyd en voorspoed vir die nuwe jaar.
Groete,
Christine,
Rudolph B - Aug 2015
Algehele gradering
Onverwagte klein juweel.
Karee Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering. Sien uit om jul weer te ontvang.
Geseende kersfees en n mooi nuwe jaar.
Groete,
Christine.
Anneke R - Jun 2015
Algehele gradering
Netjies skoon. Vriendelike en hulpvaardige eienaars
Karee Guesthouse se terugvoer
Was n voorreg om jul te kon ontvang.
Geniet n geseende kersfees en n voorspoedige nuwe jaar!
Groete,
Christine.
Philene S - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Waardee dit baie.
Geniet n mooi kerstyd en n voorspoedige nuwe jaar.
Groete,
Christine.
Mariëtta F - Des 2015
Algehele gradering
'n Rusplek langs die pad.
Karee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Ek is baie jammer indien die kamer warm was met die aankoms. Indien jul dalkies weer van Karee gebruik gaan maak, kan jul met die grootste vrymoedigheid aan my noem om die lugreelaar voor jul aankoms aan te skakel. Wil dit vir jul so gerieflik moontlik maak.
Mooi Kerstyd en nuwejaar vir julle.
Kareegroete,
Christine.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang