Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karee Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Willie V
1 nag
5.0
Mei 2024

Awesome! Had an amazing time at the guest lodge. Good value for money. Will stay there again without a doubt. Great service as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Karee Guesthouse
Hallo Willie Thank you so much. Have a good year further on. Greetings Christine.

Jan V
1 nag
5.0
Des 2023

Ek het na 'n lang dag se reis heerlik ontspan en vas geslaap. Die eenheid was skoon en netjies. Die kamer was puik toegerus en alles het goed gewerk soos geadverteer was. Die dubbel bed was gerieflik en sag om op te slaap. Ek sal die verblyf hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Karee Guesthouse
Baie dankie Jan. Kom gerus weer. Mooi 2024 vir jou en familie. Groete Christine.

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Puik puik puik. Skoon, netjies en gerieflik. Het soos 'n koning gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George M
1 nag Gesin met tieners
2.6
Jan 2024

Nie veilig gevoel. Nie veilig gevoel. Ligging nie in goeie area.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Christine
Karee Guesthouse
Goeie môre George, Ek is regtig baie jammer dat jy onveilig gevoel het. Ons het 'n hoë ringmuur reg rondom die erf met lemmetjiesdraad op, swaar afstandbeheerde hekke wat toegehou word met 'n klokkie aan wat in die huis lui. Die kamers het traliehekke, wat gesluit kan bly. Enige voorstelle, asb.? Dankie dat jy hier oorgeslaap het. Mooi jaar vir julle. Groete Christine.

Henda C
1 nag
4.8
Mrt 2023

Heerlik rustig, skoon en gasvry. Vriendelike mense, skoon behuising en sommer net lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christine
Karee Guesthouse
Hallo Henda Vreeslik dankie. Waardeer dit. Kom maar weer. Geniet jul dag en n mooi jaar verder. Groete, Christine.

Salome V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Goeie en vriendelik diens. Oulike geriewe en speelplek vir kinders. Perfekte oornagplek op reis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christine
Karee Guesthouse
Baie dankie Salome. Waardeer jou tevredenheid. Mooi nuwe jaar vir julle en kom weer. Groete Christine.

Ita K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Vriendelik, gasvry, netjies en skoon. Baie lekker gebly. Onmiddellik tuis gevoel. Dierevriendelik. Ons sal hul definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christine
Karee Guesthouse
Goeiedag Ita, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit en julle is weer welkom. Groete Christine.

Leon G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2023

Baie gasvry en gerieflik vir mense met honde. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Werner V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2023

Was tops! Baie netjies en kan vir seker dit aanbeveel. Lekker pitstop tussen Weskus en Gauteng.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Karee Guesthouse
Baie dankie. Waardeer dit. Altyd weer welkom. Groete, Christine, Karee.

Lindie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Bitterlekker rusplekkie. Ons was 'n groep van 4 wat van Pretoria na die Weskus gereis het met 'n 3 m-sleepwa. Dit was heerlik om ná 'n stresvolle dag van ry in hierdie klein oase te kuier. Lieflike groen gras waarop ons met 'n biertjie in die hand ontspan het. Daar is ook voëlhokkies wat die tuin nog meer gesellig maak. Die kamers was skoon en die lugverkoeling was welkom. Ek sal beslis weer hier kom rus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Karee Guesthouse
Hallo Lindie Vreeslik dankie dat jul van ons plekkie hou. Ek waardeer baie jou positiewe terugvoering. Kom asb weer. Baie dankie. Christine.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZDAyZDhlLWI4MWEtNGRjOS05N2QxLTYxMTk0Yjg0NmQyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 2 Van Riebeeck Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.620764104197 24.085903940722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang