Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karee Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karee Guesthouse is 'n klein, knus gastehuis naby die stadskern, stapafstand van die restaurante en besighede af. Hopetown se ligging, sowat halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12, maak dit die ideale oornagplek vir moeë reisigers.

Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat elk slaapplek het vir 3 volwassenes en 'n kind. Ander geriewe sluit braaigeriewe, 'n stoep en veilige parkeerplek in. Die huis is kindervriendelik. Daar is ook sonpanele wat die ligte tydens beurtkrag aanhou.

Die gastehuis is naby verskeie OTM's, kafees en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Grethe D
Gesin met tieners
5.0
Christine is baie gasvry en haar plek is pragtig! Ons het baie lekker gebly! Baie netjies, alles wat mens benodig.
Jan 2025
Polly G
Saam met vriende
5.0
Great place to stay during a road trip! Thank you for an amazing stay. The room was clean, our dogs loved the garden, and we loved the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Willie V
5.0
Awesome! Had an amazing time at the guest lodge. Good value for money. Will stay there again without a doubt. Great service as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Andre V
Gesin met klein kinders
4.8
Baie lekker. Baie lekker gebly en was baie vriendelik.
Des 2024
Richard D
Saam met lewensmaat
3.8
Did not enjoy our stay as much as the other guesthouses we stayed at. The room was nice. Quite dark. We had to put the lights on in day...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Van Riebeeckstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karee Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZDAyZDhlLWI4MWEtNGRjOS05N2QxLTYxMTk0Yjg0NmQyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 2 Van Riebeeck Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.620764104197 24.085903940722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang