Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karee Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karee Guesthouse is 'n klein, knus gastehuis naby die stadskern, stapafstand van die restaurante en besighede af. Hopetown se ligging, sowat halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12, maak dit die ideale oornagplek vir moeë reisigers.

Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat elk slaapplek het vir 3 volwassenes en 'n kind. Ander geriewe sluit braaigeriewe, 'n stoep en veilige parkeerplek in. Die huis is kindervriendelik. Daar is ook sonpanele wat die ligte tydens beurtkrag aanhou.

Die gastehuis is naby verskeie OTM's, kafees en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Willie V
5.0
Awesome! Had an amazing time at the guest lodge. Good value for money. Will stay there again without a doubt. Great service as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Jan V
5.0
Ek het na 'n lang dag se reis heerlik ontspan en vas geslaap. Die eenheid was skoon en netjies. Die kamer was puik toegerus en alles het goed gewerk s...
Sien meer
Des 2023
Pieter B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik puik puik. Skoon, netjies en gerieflik. Het soos 'n koning gebraai.
Jan 2023
Henda C
4.8
Heerlik rustig, skoon en gasvry. Vriendelike mense, skoon behuising en sommer net lekker.
Mrt 2023
Salome V
Gesin met klein kinders
4.6
Goeie en vriendelik diens. Oulike geriewe en speelplek vir kinders. Perfekte oornagplek op reis.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Van Riebeeckstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karee Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZDAyZDhlLWI4MWEtNGRjOS05N2QxLTYxMTk0Yjg0NmQyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 2 Van Riebeeck Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.620764104197 24.085903940722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang