Karee Krans Camp & 4x4
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Wondera Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Louis A - Sep 2024
Algehele gradering
Bosveld rustigheid.
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Hi Louis, baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ek is baie bly julle het die tydjie by ons geniet. Hoop om julle sommer gou weer in die toekoms te sien!
Nelmarie O - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Ware skat in die Bosveld.
Lees meerKaree Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Hi Nelmarie, baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons hoop om julle gou weer te sien by Karee Krans!
Estelle R - Apr 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Hi Estelle, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het jul tydjie by ons geniet en hoop om julle sommer binnekort weer te sien!
Tineke H - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was so 'n lekker privaat plekkie gewees en alles was so mooi en skoon.
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Hi Tineke, baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Sean W - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome! Will definitely come back again.
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Hi Nelia, bly julle het die naweek geniet! Hoop om julle sommer gou weer te sien hier by ons!
Hettie B - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflike huis en pragtige natuurskoon.
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons hoop om julle binnekort weer te sien!
Sandy B - Jan 2024
Algehele gradering
Stunning bush experience.
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Hi Sandy, glad you enjoyed your stay with us! Hope to see you again soon!
Selma N - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker bly en ontspan.
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Hi Selma, baie bly julle het die kuiertjie geniet! Hoop om julle sommer binnekort te sien op die nuwe staanplekke!
Wynand B - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker in 'n mooi plek en alles wat jy nodig het.
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Hi Wynand, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het die kuiertjie geniet, hoop om julle in die toekoms weer te sien!
Johan S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig. Privaat. Asemrowend.
Lees meerKaree Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Hi Johan, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het die kuiertjie geniet hier by ons, hoop om julle gou weer te sien!
Lisa C - Jun 2023
Algehele gradering
We absolutely loved it, relaxing and tranquil.
Fc G - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Enel V - Aug 2023
Algehele gradering
Privaat en rustige bosveld-kuier met plonspoel en Jacuzzi.
Lees meerKhanya B - Okt 2023
Algehele gradering
I wouldn't recommend this place to anyone.
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Hi Khanya, my apologies for your bad experience you had with Karee Krans.
Even though you arrived two hours after our final check in time my husband still assisted you and your very loud friends to open up for you and getting you to your Cabins.
You booked into two different 4 sleeper cabins on our farm we never placed you into locations it was chosen by yourself. All our Cabins are situated far away from one another to ensure our guest's privacy. Your booking was made into two cabins clearly stating that they were 4 Sleepers. You arrived here in a Taxi and you were 10 people so the fact that two of your friends had to sleep in their Taxi and had no accommodation in your Cabins can really not be blamed on us.
No guest will ever be treated poorly at Karee Krans even if it is a charity group!
Marlize H - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Suzelle J - Mrt 2022
Algehele gradering
Vreeslik rustig.
Lees meerKaree Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review. Ons is bly julle het dit geniet en hoop dat julle weer sal kom kuier.
Hilda M - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Dankie Hilda, hoop julle besoek ons gou weer.
Annelle S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en veilige houthuis. Rustige omgewing en baie bokkies om te sien.
Jaco R - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig gewees. Die familie het dit baie geniet.
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Baie dankie Jaco, hoop ons sien julle gou weer.
Chantel R - Mei 2021
Algehele gradering
10 uit 10. Karee Krans kan net met lof beskryf word.
Lees meerKaree Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Baie Dankie Chantel, ons is bly julle het dit so geniet.
Trevor B - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, baie om te doen en privaat.
Lees meerWayne R - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflik, ongerep en onvergeetlik.
Lees meerKaree Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Baie dankie Wayne, ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Nieuwoudt E - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik in die natuur. Die gasheer het ons baie goed ontvang en gehelp.
Wayne R - Des 2020
Algehele gradering
Awesome plek met uitstekende, vriendelike diens.
Hesrie L - Nov 2020
Algehele gradering
'n Lekker naweek met uitdagings.
Lees meerKaree Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Ons is jammer julle het n slegte ervaring gehad. Met die lockdown moes ons ongelukkig die plek in n bestuurder se hande los maar het nou weer als kom reg ruk.
Ons het als in ons vermoe gedoen om julle slegte aanvangklikke ervaring beter te maak en het selfs n bottle wyn en n bottle rum gegee om onverskoning te vra saam met hout, ys, coke, n liggie, kerse en n gas stofie.
Die skool kamp terrein se swembad word nerens adverteer dat dit vir publieke gebruik is nie, daar is n duidelikke NO ENTRY bord in daai area en hy word tans nie gebruik met die lockdown nie so sy swembad is buite werking maar dit behoort julle nie op enige manier te beinvloed het nie. As n mens nie verby die No entry bord gaan nie, sal jy nie eers weet hy betaan nie. Daar is n ander swembad in die kamp terrein wat vir privaat gaste is.
Ons het n winkeltjie en kantoor op die perseel, julle was welkom om ons net te laat weet dat julle nog toilet papier gekort het.
Ons hoop julle sal ons weer n kans gee in die toekoms en sal graag vir julle n afslagie of n gratis nag gee op julle volende bespreking.
Petro G - Jan 2020
Algehele gradering
Bietjie teleurgestel.
Lees meerKaree Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Ons is baie jammer om te hoor oor julle slegte ervaring. Ongelukkig is vloede buite ons beheer maar die paaie is vinnig weer reggemaak.
Die badkamers en winkeltjie is ook opgeknap en word gereeld skoon gemaak en die ligte is ook reg gemaak.
Ons plaas bestuurder het verdwyn terwyl ons buiteland was so dinge het beitjie uit mekaar geval oor daai paar dae maar dit is glad nie hoe die plek gewoonlik bestuur word nie.
Ons is seker dat ons julle in die toekoms 'n beter ervaring kan gee.
Judelize E - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Annamarie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker gesinswegbreek in die natuurskoon.
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Dankie Annamarie, ons is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer.
Jacques D - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was bevredigend.
Lees meerKaree Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Jacques. Dit was 'n baie ongelukkige gebeurtenis. Dit is gewoonlik baie veilig hier en daar het nog nooit voorheen so iets hier gebeur nie. Die feit dat 'n mens nie die kamp terrein kan sien nie, maak dit gewoonlik baie veilig. Ons het die spoor vir 42 km gevolg saam met die spoor snyers, maar ongelukkig het dit dood geloop op die teer pad. Ons het dadelik 'n nag wag ingekry vir die res van die naweek en sal so bly maak in die vervolg as daar mense kamp. Ons is regtig jammer oor die ongerief wat jy moes deur gaan. Daar was nog nooit vantevore so probleem nie en ook nog nooit weer daarna nie. Ons het nou kameras op al die paaie se ingange en ook n n baie sterk plaaswag wat dinge onder beheer hou.
Tina D - Des 2018
Algehele gradering
Baie stil en rustige omgewing.
Lees meerKaree Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Dankie Tina. Ons dam is altyd vol water al is dit droog, die ander 2 damme is nie damme nie, dit is die 4x4 en fiets speel area.
Die hinderniss baan en die log cabin is albei baie opgradeer sedert julle besoek en ons prys is nog dieselfde as 3 jaar terug. Kyk gerus na die nuwe fotos. Ons is seker julle sal 'n baie beter ervaring hê as julle ons weer besoek.
Ben D - Sep 2018
Algehele gradering
Die akkommodasie was goed maar daar is nie veel om te doen daar nie, tensy mens 'n 4x4-voertuig het.
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Meeste van ons besoekers is 4x4 mense maar ons het ook stap roetes, fiets roetes, 'n swembad, 'n dam vir visvang, kanoe ry, foofie slide ry en conveyor water slide sowel as 'n hinderniss baan. Mense kom na ons toe om die natuur, stilte en bosveld te geniet.
Marius P - Jan 2016
Algehele gradering
Ervaring.
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Dankie Oom, hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Riaan
Hannes D - Mei 2016
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en ligging met 'n tjoepstil natuur om jou!
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Hannes. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Chantell S - Mrt 2016
Algehele gradering
Heel rustig en 'n goeie wegbreek.
Karee Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Dankie Chantell, ons hoop ons sien julle gou weer. Groete Riaan en Marelize
Erika D - Mrt 2016
Algehele gradering
Sou die rustigheid daar meer kon waardeer as ander kampers meer bedagsaam was en nie raas laatnag met harde musiek en lawaai nie.
Lees meerKaree Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Dankie Erika, sedert julle besoek het ons 'n hele nuwe kamp terrein gebou so die badkamers is ook nuut. As die nuwe eienaars is ons konstant besig om die plek op te gradeer. Ons hoop om julle weer te sien op 'n meer rustige naweek wanneer daar nie so baie mense is nie. Groete Riaan en Marelize
Andrew M - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige natuur.
Lees meerKaree Krans Camp & 4x4 se terugvoer
Dankie Andrew, ons is jammer jy kon ons nie kry nie alhoewel ons heel naweek in en om die kamp terrain was. Daai groep was 'n probleem en was die tweede aand gevra om te gaan na hulle die eerste aand 'n paar keer gevra was om stiller te wees. Ons hoop om jou weer op 'n stiller naweek te sien, dis altyd moeilik om almal in toom te hou as dit so besig is soos 'n Paasnaweek.
- Kapasiteit: 72 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas Karee Krans, Langs die N4, 50 km vanaf Rustenburg, 2835, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang