Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karee Krans Camp & 4x4

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Lizette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netwerk en tech free wegbreek. Hemels. Dit was die beste wegbreek ooit, daar vind jy jouself en jou siel. As jy wil rus en net stilte hê, is Karee Krans jou plek. Julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Dankie Lizette vir die terugvoer! Ek is bly julle het die kuiertjie geniet, ons sien vir julle sommer gou weer!

Gerrit O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Aangename 4x4 ervaring in die bos. Die kamp plek was netjies en skoon. Die badkamer is modern en netjies. Die terrein is groot en goed onderhou. Alhoewel dit gereën het, was dit nie 'n modderspul nie. As jy soek vir 'n plek om jou 4x4 tot die uiterste te geniet en te toets, dan moet jy hier 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons hoop om julle sommer gou weer te sien!

Ntokozo T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

It's a place that feeds your soul and spirit. The pictures of the log cabin don't do it justice. It's so peaceful and majestic; you can literally hear God whisper to you. I'm definitely going back; it will be my 3rd stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Thank you for the review, glad you enjoyed your stay! Hope to see you again soon.

Amanda S
Kort verblyf
3.8
Jan 2025

Baie lekker. Stil, rustig en die huisie was netjies en skoon. Baie lekker. Dit is stil, rustig en die huisie was netjies en skoon. Die matras in die kamer was van hoogstaande gehalte. Dankie aan Anton "Doep" vir die heerlike wildsrit. Ek moet egter noem dat daar twee plekke in die huisie is waar die vloer in swak kondisie is, maar verder geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rufina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stil en rustig. Baie lekker gebly. Was rustig en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het die kuiertjie geniet, hoop om julle weer te sien!

Daphney M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Epic family stay. It was a wonderful family outing. Enjoyed biking, swimming, playing, nature walks and the most enjoyable was the jacuzzi at the end of a long day of activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Glad you enjoyed your stay with us! Hope to see you again soon!

Tinus G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlike rustige verblyf tussen koppies in die natuur! Die eenheid is baie netjies en modern! Die area rondom die Cabin is ook baie mooi ingerig! Die aircon is 'n groot pluspunt vir die warm dae! Het die splash pool en jacuzzi ook baie geniet! Ons sal definitief in die toekoms weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het die kuiertjie geniet by ons, hoop om julle sommer gou weer te sien!

Karin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Lekker weggeleë eenheid in die bos. Perfek vir 3/4 mense. Ons sal definitief weer terugkom na Karee Krans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Hi Karin, bly julle het die kuiertjie by ons geniet. Sien julle sommer gou weer!

Suzette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfekte romantiese wegbreek! Die Kloof Cabin is absoluut fantasties. Skoon, lugversorging en pragtig binne. Ons was voorsien van hout, vuuraanstekers, ys en sjokolade. Lekker swembadjie en jacuzzi. Ons het so lekker ontspan en gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Baie dankie vir die terugvoer! Bly julle het die tydjie by ons geniet, hoop om julle sommer gou weer te sien!

Adele V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Netjies, skoon ons het baie lekker gebly. Baie lekker gebly, het die rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Hi Adele, bly julle het die kuiertjie by ons geniet! Sien julle binnekort weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wondera Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Karee Krans, Langs die N4, 50 km vanaf Rustenburg, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabb2e0972868d9fd948edc187bbbfab46e85c71431037959be9a7d508a3c2f339e4a92d876c6a7e9ff7f79d11dabbf137a52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Karee Krans Farm Off the N4 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.57943 26.88866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang