Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karee Laagte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Talitha N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Dis die beste, mees gasvryheid en vriendelike ontvangs en verblyf wat ons al ooit gehad het. Ja, dit was uitstekend en so ontspannend. Alles wat 'n mens benodig is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarie V
1 nag
5.0
Sep 2023

Karee Laagte is perfek geleë vir nabygeleë trou-venues. Dit is bekostigbaar, veilig en voel soos huis weg van ons tuiste. Dit was ek, my man, asook my ma en pa en ons al 4 het goed geslaap en was goed ontvang en het presies geweet waar is wat. Baie dankie aan Sharnay, asook aan jou pa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alisha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Perfekte plek vir klein gesin, baie rustig. Vreeslik dankie vir julle gasvryheid! Ons het ons 2 aande daar vreeslik geniet! Ons sien julle volgende jaar weer met die netbaltoer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Dit was 'n baie ontspanne, rustige kuier. Sal definitief weer besoek. Die kombuis en woonstel is baie goed toegerus, alles wat 'n mens benodig. DSTV, Free WiFi en selfs toegerus vir beurtkrag. Die woonstel is lekker koel, 'n mens het nie eens nodig om die aircons aan te skakel nie. Baie gerieflik en skoon woonstel. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nijinka B
1 nag
4.6
Des 2023

Klein huisie weg van die huis af. Baie lekker gekuier by die klein woonstelletjie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette O
1 nag
5.0
Mei 2021

Baie professioneel. Baie dankie vir julle puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mabushe P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

The place was lit. Everything was under control. We really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2021

Clean and safety. You guys should check this out. Karee, hope I will see you soon again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moses M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2021

The place is clean and it has everything one would need on a holiday. The host Mrs Potgieter and her husband we very welcome and helpful she is the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelaine W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

Homely stay. The owners truly go out of their way to make you feel at home. Very clean and neat home in real blissful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fredrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 840
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karee Laagte, Plot 2, Kameelfonteinweg, Kameeldrift Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA779215b30b256de3bd7e62fb544ff15c1b5b0040ca2f819d4c21fc9afcaec7f00f2d28689d11b4ef919bd017e22eb16f7534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Karee Laagte, Plot 2, Kameelfontein Road Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.666426023667 28.344280452047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang