Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karee Manor Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Lize E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Perfekte ligging, baie netjiese verblyf. Die gasvrou het ons vrae knap geantwoord en met goeie voorstelle geantwoord. Ons was in ons skik met die netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Hartlike ontvangs. Goeie ligging en genoeg uitsig op rivier en see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Mooi, skoon, netjies. Ons het ons verblyf baie geniet. Die plek is baie netjies en skoon. Sal graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mary Magdalene P
1 nag
3.0
Des 2023

Pragtige skoon kamer, skoon linne en skoon stort. Heerlike mooi kamer. Kon net nie TV aktiveer/aankry nie. Gasvrou het nie die foon geantwoord nie. Die buiteligte pla nogals, dit skyn die hele nag by die kamer in.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jansie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Nov 2023

Teleurgesteld. Die keer was die verblyf ver benede standaard. Kamer 4 behoort nie aan betalende gaste verhuur te word nie! Dis muf, mat vieslik vuil, stort lek, in 'n gat met geen uitsig.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Pierre R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Baie indrukwekkend. Baie netjies, mooi uitsig, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audra L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fantastic and very helpful and friendly. Beautiful area, very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Die kamer was baie skoon en netjies en dekor mooi en modern. Die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Die enigste negatiewe was die tekort aan 'n spieël in die kamer (die enigste spieël is in die binnedeur van die ingeboude kas). Ek moes half-lyf binne-in die kas staan met arms en haardroër en borsel wat verstrengel raak in klere-hangers in 'n poging om my hare droog te blaas. Baie ongemaklike ervaring vir diegene met lang hare wat meer beweegruimte benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carol-ann R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Warm ontvangs van Kim, baie smaakvol gemeubileerd en 'n wonderlike plek om te bly. Sterk aanbeveel. Die verblyf was in 'n baie rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Baie skoon en netjies en goed toegerus. Baie goeie diens en hulpvaardige bestuur. Ons het net een aand daar gebly maar dit het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0jiw79OcurJSyfRUPuEqcE06SLC3AvEt6C46peZPJGc7OJGAqY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 10 Karee Avenue Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.359861688011 21.410123129083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang