Karee Manor Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareelaan 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R945 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karee Manor Guesthouse is in 'n stil woonbuurt in Stilbaai geleë. Dié kusdorpie is aan die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, 'n riviermond en 'n verskeidenheid see- en voëllewe.
Dié gastehuis beskik oor 3 selfsorg-eenhede en 2 standaardsuites. Elke eenheid is smaakvol versier en het 'n en suite-badkamer met handdoeke en toiletware. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in elke eenheid.
Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Kim Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kareelaan 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Karee Manor Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareelaan 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap