Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karee Views

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 474, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Karee Views is 'n lieflike vakansiehuis in die skilderagtige dorpie Koringberg en bied 'n rustige en gerieflike toevlugsoord aan gesinne en vriende. Hierdie skilderagtige wegbreekplek bied 'n ideale vakansie-ervaring en meng moderne geriewe met die bekoring van 'n klein dorpie.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is ook 'n aparte toilet. WiFi is beskikbaar. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n knus kaggel, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.

Een van die hoogtepunte van Karee Views is die omheinde stoep met gemaklike sitplek, ingeboude braaigeriewe en 'n pizza-oond. Die stoep lei na 'n dekarea vanwaar gaste die pragtige, natuurlike omgewing kan inneem of die swembad geniet. Die verblyf het sonkrag, 'n omsetter en 'n rugsteunkragopwekker in geval van enige kragonderbrekings.

Karee Views is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë. Die area bied ook uitstekende stapgeleenthede op roetes met asemrowende uitsigte oor die Swartlandstreek en op die omliggende berge. Die dorp dien as 'n uitstekende basis vanwaar gaste die nabygeleë Riebeekvallei en ander klein dorpies, wat vir hul wynkelders, olyfplase en kuns- en kunsvlyttoneel bekend is, kan verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kareestraat 474, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 474, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA453dfd31e0a7ff3dea181d27eefec92dca5bda431d09cc02661b6859da973c660c051b6268a13167a0ace564c614680b035e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 474 Karee Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.019660230171 18.675684201713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang