Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kareebome Karoo Verblyf

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Doret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Kareebome Karoo Verblyf
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Teresa A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa A

Mooi roete na die akkommodasie, tussen berge, goed toegeruste akkommodasie.

Goed toegeruste akkommodasie met 'n mooi uitsig.

Pierre V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Perfeckt.

Die verblyf was baie aangenaam en rustig.

John K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Prentjiemooi en lekker rustig.

Rustig en stil in die mooiste omgewing. Ons het baie lekker geslaap. Die plekkie het alles wat jy benodig.

Byron J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Byron J

Good.

Pleasant. We stayed for one night.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Catrien H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Catrien H

Vir avontuurlustige jong mense.

Dit was 'n bietjie afgeleë. Daar was load shedding sonder back-up of selfs gasstoofie. Kyknet op die TV sou gaaf gewees het. Slegs basiese voorsienings.

Elmarie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Heerlike oornag vir voëlkyk.

Dankie Doret, ons het heerlik gebly. Dankie vir vriendelikheid en heerlike gedroogde perskes. Ons het 34 spesies voëls op plaas gekry.

Pierre L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Kalm en stil.

Buite die dorp, tussen niks en nêrens. Doodstil en rustig tussen die berge. Baie skoon en netjies, perfek vir 'n klein gesin. Perfekte plek om sterre te kyk.

Piet P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P

Fantastic ️.

Baie gasvry. Rus vir die siel ons sal enige tyd weer daarheen gaan. Absolutely fantastic ️.

Arrie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie B

Baie lekker gewees.

Lekker stil en baie mooi.

Rita S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S

Wonderlike ervaring!

Slegs een nag oorgebly, sou graag langer wou bly om die asemrowende omgewing te geniet. Beveel beslis aan. Baie dankie, dit was puik.

Mike H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H

Rustig.

Baie rustig en stil.

Marius M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Sielle-rus.

Rustige tussen die berge wegbreek met asemrowende sterre-hemel in aande.

Ronel R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Rustig, gerieflik en pragtige natuurskoon.

Dit was baie rustig en die volmaan het die prentjie voltooi!

Lesley I - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley I

Simple, comfortable, functional.

Peaceful and beautiful countryside - everything worked, comfortable. Perhaps a toaster might be useful. Wonderful place!

Beullah E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beullah E

Ons was vriendelik gegroet, maar het verdwaal op pad soentoe. Daar was geen foonsein nie. Ons kon die maps gebruik of die gasvrou in die hande kry nie. Die grondpad was vreeslik lank en rukkerig in 'n slegte kondisie. Ons het uiteindelik mense gesien en gelukkig het hulle ons verwys na die regte pad, waarna ons nogsteeds baie onseker was. Die internet was buite werking en ek kon nie my kinders laat weet ons is veilig nie. Hulle was die heeltyd bekommerd en kon ons ook nie in die hande kry nie.

Ons het vreeslik verdwaal. Ons was sonder foonsein en afgsny van die wêreld. Ons het nie geweet waarnatoe om te gaan nie. Na 'n uur se rondry op slegte grondpaaie het ons mense by die damwal gekry en aanwysings gevra. Toe ons uiteindelik die plek kry, was daar nie internet nie, wat baie teleurstellend was, want ek kon nie my kinders laat weet ons is veilig nie en ek kon nie my werk doen nie. Rustige plekkie met asemrowende uitsig. Pragtige plekkie, mooi uitgele.

Burrie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Burrie G

Baie mooi natuurskoon en skoon verblyf.

Pragtige natuurskoon en mooi skoon verblyf.

Daniel B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

Sien sterre.

Skoon, lekker warm stort.

Retha B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha B

Baie rustig en mooi.

Heerlik geslaap. Baie rustig en stil.

Donovan C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C

Dit was 'n sielerus vir ons stadsmense.

Ons kon gaan stap en dit was heerlik gewees. Die hout was 'n wenner gewees om 'n bosveld-TV van te maak. Die verblyf by Kareebome was heerlik gewees en ons het dit baie geniet.

Marlene S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene S

Pragtige uitsig, netjies en baie rustig.

Mooi gruispad, met 'n baie mooi uitsig. Kamer netjies en gerieflik.

Leonore B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonore B

Gerieflik ingerig, lekker plaasatmosfeer.

Ons het heerlik gekuier en baie lekker geslaap. Sjoe, ek wens ek kon die lekker matras opvou en saamvat huis toe! Dit het gevoel asof ons klaar tuis is. Jy ken die sê-ding van geen bed wat so lekker slaap as die een tuis nie? Wel die een het amper lekkerder geslaap as die een tuis!

David B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Saligheid vir die siel.

Baie netjies en goed ingerig. Net die plek vir diegene wat van oop spasies, stilte en plaas hou.

Dawn S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn S

Salig.

Baie lekker gerus na n lang dag op die pad. Omgewing is pragtig en die eenheid pragtig netjies en skoon. Ons honde kon lekker bene rek. Sal verseker weer daar bespreek in die toekoms.

Marita P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P

Skoon en netjies.

Hierdie is die ideale oornag tussen die Kaap en Kimberley. Silwerskoon en baie vriendelike ontvangs. Net 1 versoek, 2 stoele waarop mens gemaklik buite kan sit terwyl mens vleis braai sal werk, andersins is alles doodreg en daar is geen klagtes nie.

Johan M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

'n Lieflike plekkie onder die berge.

Die plekkie het alles wat nodig is. Dit is rustig en stil tussen die berge.

Peter L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Very quiet, out of the way accommodation with wonderful starry nights. Good place to get away to.

My cottage was basic, not suitable for choosy travelers, but great for my purpose, which was looking for Karoo birds. Hosts are friendly and helpful. No cell phone reception, but there is Internet access for WhatsApp.

Yvonne H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne H

Hier groet die son jou vanuit 'n Karoo-skildery, rusplek vir liggaam en siel.

Hier groet die son jou vanuit 'n Karoo-skildery, rusplek vir liggaam en siel.

Michele P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele P

Dit was n ongelooflike kuiertjie daar gaan beslis weer gaan vir langer tydperk

Ons was gasvry ontvang en hulle was baie behulpsaam. Sal vir enige iemand dit voorstel

Roger C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger C

Night skies

Good value accommodation. Beautiful mountain location and very good dirt road access. Comfortable and reasonably equipped. Night sky is breathtaking. Make sure to provide filtered water, or advise guests to bring their own.

Tilana K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana K

Ons kon ongelukkig nie lank daar bly nie maar die kort oornag was aangenaam.

Alle basiese behoeftes voorsien, ons het geen klagtes nie.

Pieter B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Lekker oornaggerief buite in die natuur.

Sien sterre.

Wilma M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M

Geleë tussen die ongelooflikste berge op 'n plaas.

Vir buitelanders en stadsmense sal die reis soontoe, 'n wonderlike ervaring wees. Met jou aankoms word jy hartlik ontvang soos net plaasmense kan doen, wonderlik gasvry.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareebome plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAehYGIzwA9oKadjrWhKl9J11sglkb81NyzLiGbaypLIrwvNHAEG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 33 5 1 5 R323 Kareebome Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.331707889424 21.008670525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang