Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kareebome Karoo Verblyf

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Teresa A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mooi roete na die akkommodasie, tussen berge, goed toegeruste akkommodasie. Goed toegeruste akkommodasie met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfeckt. Die verblyf was baie aangenaam en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Prentjiemooi en lekker rustig. Rustig en stil in die mooiste omgewing. Ons het baie lekker geslaap. Die plekkie het alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Good. Pleasant. We stayed for one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Catrien H
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2024

Vir avontuurlustige jong mense. Dit was 'n bietjie afgeleë. Daar was load shedding sonder back-up of selfs gasstoofie. Kyknet op die TV sou gaaf gewees het. Slegs basiese voorsienings.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlike oornag vir voëlkyk. Dankie Doret, ons het heerlik gebly. Dankie vir vriendelikheid en heerlike gedroogde perskes. Ons het 34 spesies voëls op plaas gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Kalm en stil. Buite die dorp, tussen niks en nêrens. Doodstil en rustig tussen die berge. Baie skoon en netjies, perfek vir 'n klein gesin. Perfekte plek om sterre te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantastic ️. Baie gasvry. Rus vir die siel ons sal enige tyd weer daarheen gaan. Absolutely fantastic ️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arrie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker gewees. Lekker stil en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Doret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareebome plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAehYGIzwA9oKadjrWhKl9J11sglkb81NyzLiGbaypLIrwvNHAEG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 33 5 1 5 R323 Kareebome Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.331707889424 21.008670525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang