Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kareebome Karoo Verblyf

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareebome plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kareebome Karoo Verblyf is op 'n vrugte- en wingerdplaas sowat 30 km buite Laingsburg geleë. Die plaas is op die oewers van die Buffelsrivier.

Verblyf word gebied in selfsorg-eenhede wat elk 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer het. Die slaaparea het 'n dubbelbed, asook 'n smal enkelbed. Die badkamer is met 'n stort, wasbak en toilet toegerus.

Die kombuisie beskik oor 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n eetkamertafel. Die eenheid het 'n klein sitkamertjie met 'n leer bank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n patio met braaigeriewe en sitplek.

Die plaas bied 'n verskeidenheid doendinge soos stap- en bergfietsroetes, asook sterrekyk. Kleiduifskiet word op die nabygeleë koppe aangebied.

Let asb. daarop dat daar geen selfoonopvangs is nie, WhatsApp werk wel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Teresa A
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi roete na die akkommodasie, tussen berge, goed toegeruste akkommodasie. Goed toegeruste akkommodasie met 'n mooi uitsig.
Aug 2024
Pierre V
Gesin met tieners
5.0
Perfeckt. Die verblyf was baie aangenaam en rustig.
Jun 2024
John K
Saam met lewensmaat
5.0
Prentjiemooi en lekker rustig. Rustig en stil in die mooiste omgewing. Ons het baie lekker geslaap. Die plekkie het alles wat jy benodig.
Apr 2024
Elmarie B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornag vir voëlkyk. Dankie Doret, ons het heerlik gebly. Dankie vir vriendelikheid en heerlike gedroogde perskes. Ons het 34 spesies voëls op...
Sien meer
Jun 2023
Pierre L
Gesin met klein kinders
5.0
Kalm en stil. Buite die dorp, tussen niks en nêrens. Doodstil en rustig tussen die berge. Baie skoon en netjies, perfek vir 'n klein gesin. Perfekte p...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Doret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kareebome plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kareebome Karoo Verblyf het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareebome plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAehYGIzwA9oKadjrWhKl9J11sglkb81NyzLiGbaypLIrwvNHAEG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 33 5 1 5 R323 Kareebome Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.331707889424 21.008670525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang