Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kareebome Karoo Verblyf

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareebome plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kareebome Karoo Verblyf bied selfsorgverblyf op 'n vrugte- en wingerdplaas 30 km suidoos van Laingsburg geleë. Die plaas skuil op die oewer van die Buffelsrivier en bied skilderagtige uitsigte oor die omliggende berge.

Verblyf word gebied in 'n oopplan-eenheid wat geskik is vir 2 gaste. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en 'n smal enkelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die eenheid het 'n klein leefarea met 'n leerbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dit maak oop op 'n patio met braaigeriewe en buitesitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die plaas bied 'n verskeidenheid stap- en bergklimroetes, asook uitstekende sterrekykgeleenthede. Kleiduifskiet word op die nabygeleë koppie aangebied.

Neem asseblief kennis dat daar geen selfoonsein op die plaas beskikbaar is nie, maar WhatsApp werk wel wanneer dit aan die Wi-Fi gekoppel is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Kareebome Karoo Verblyf
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Doret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kareebome plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kareebome Karoo Verblyf het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareebome plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAehYGIzwA9oKadjrWhKl9J11sglkb81NyzLiGbaypLIrwvNHAEG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 33 5 1 5 R323 Kareebome Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.331707889424 21.008670525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang