Kareebome Karoo Verblyf
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareebome plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Kareebome Karoo Verblyf is op 'n vrugte- en wingerdplaas sowat 30 km buite Laingsburg geleë. Die plaas is op die oewers van die Buffelsrivier.
Verblyf word gebied in selfsorg-eenhede wat elk 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer het. Die slaaparea het 'n dubbelbed, asook 'n smal enkelbed. Die badkamer is met 'n stort, wasbak en toilet toegerus.
Die kombuisie beskik oor 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n eetkamertafel. Die eenheid het 'n klein sitkamertjie met 'n leer bank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n patio met braaigeriewe en sitplek.
Die plaas bied 'n verskeidenheid doendinge soos stap- en bergfietsroetes, asook sterrekyk. Kleiduifskiet word op die nabygeleë koppe aangebied.
Let asb. daarop dat daar geen selfoonopvangs is nie, WhatsApp werk wel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Doret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kareebome plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Kareebome Karoo Verblyf het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaap Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareebome plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang