Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kareebos Wildreservaat

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Matthew G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Peaceful, isolated and perfect! If you like rustic, peace and total isolation, with a few giraffe and wild animals, then this is the place. The host was very helpful and we truly had an amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Sielskos in die Klein Karoo. Heerlike sielerus vir 'n paar dae gehad. Die lapa was 'n belewenis met wonderlike skone vistas van Karoo lewe en lieflike braaigeriewe vir kuier met hartsvriende.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krog V
Kort verblyf
4.8
Mei 2022

Onbeskryflike kuier saam met familie en vriende. Sal aanbeveel waar jy kan afskakel en jou siel tot rus laat kom. Baie dankie Dirk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oliver O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Epic location! What an incredible spot. We spent the long weekend here in this untouched gem of a place. Dirk was incredibly helpful - there was more than enough water and firewood available, and the canvas pull-down walls were incredibly helpful with the wind that picked up on one of the days. Dirk even helped arrange a tour through the ostrich breeding plot next door which was great fun. You can tell that a lot of effort has been put into making this spot a great place to spend time in! Plus, there are giraffes roaming about, which was incredible to see. The fact that you have this super remote, off grid campsite/lapa all to yourselves is truly special - we will definitely be back if its not always booked out!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Githe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

A hidden treasure. What a wonderful break-away. The ablutions and hide were perfectly clean, and abundant wood and fresh drinking water were supplied. The deck is perfectly situated to take advantage of the views and magnificent sunsets, and the roll-down panels were an unexpected bonus to keep the breeze or sunshine out. The quiet, and distantly roaming wildlife, made for an exceptional experience. Thank you, Dirk, for making us feel so welcome and sharing your little piece of paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Fantastic camping "glamping" experience. As a seasoned camper I have yet to stay at a place in the Karoo or the coast that offers so much for so little. The owners and operators Dirk and Japie, Japie is very friendly, very approachable, communicative and very helpful, really good people. The site is a large lifted covered deck of very generous proportions you could pitch several large tents there. There is a proper large fire range, washing up station, running water, flushing toilets and warm showers underneath the deck plus also underneath is a little out of the ground plastic tank for splashing around in. The view's are spectacular and the extend to the Swartberge far in the distance since it is in a game reserve there is giraffe and other game around to look at and at night it's location gives you a first row seat to a unpolluted night sky plastered with stars and galaxies. This is so far I know the only site in the reserve so you have all this to yourselves. Great for kids, great for adults.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Een sin is te min. Dit was asemrowend om in die aande die sonsondergang te sien en in die oggende die diere wat rondloop. Met jou aankoms, slaan die natuurprag jou asem weg. Die diere rondom jou maak die hitte die moeite werd. Ons het ons kameras oral rondgedra en die mooiste foto's moontlik geneem. Daar is sebras, kameelperde, rooibokke, elande en springbokke. Ek sal dit met 'n geruste hart aan enige natuurliefhebber aanbeveel. Neem net baie water en gemaklike stapskoene saam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan S
Kort verblyf
5.0
Jul 2018

Baie lekker gekuier by Kareebos! Kareebos is 'n versteekte diamant wat die perfekte wegbreek van die beskawing bied met 'n pragtige uitsig oor die Swartberge, hektare ongerepte Karoo-landskap en gereelde wildbesigtigings (Kudu, Eland, Zebra, Kameelperd, Gemsbok om 'n paar te noem) uit jou 'kombuis' en 'stoep'. Kareebos laat jou toe om terug te gaan na die gebruik van basiese toebehore en jy is blootgestel aan die elemente van die natuur in 'n veilige omgewing, maar dit bied net genoeg geriewe vir 'n ongelooflike ervaring vir die hele gesin. Ek sal 'n besoek aanbeveel vir enige natuurliefhebbers en jy sal verbaas wees. Met die goeie diens van die Kareebos-span, sal ek ongetwyfeld terugkom vir nog 'n besoek. 'n Voertuig met hoë grondvryhoogte word aanbeveel vir die rit na die lapa (bv. Softroader), maar 4x4 is 'n noodsaaklikheid om die meerderheid van die plaas te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2018

Die verblyf is netjies uiteen gesit en mens kuier lekker by die braai - beskud van die elemente. Die lapa is baie wel geleë met die allermooiste uitsig met sononder oor koppe oortrek met spekbos en die Swartberge in die agtergrond. Ons het lekker wild gesien - elande en kameelperde het elke aand 'n verskyning gemaak by die watergat. Moet beslis nie jou verkyker by die huis los nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Welbedacht, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIWapBN4L05Ti9yhLTLjwxhrxCPp4Y6Wjv62kaA1tLHrWTIs9GX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Off the R62 Welbedacht 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.606954725565 21.983605215938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang