Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kareedoringkraal

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Kareedoringkraal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anthony H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony H

I can't say enough about the hosts. Wonderful people.

I can't tell you how wonderful the hosts are. I'm overwhelmed with their generosity and friendliness. You leave there feeling you've found lost family.

Marie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Was hemel op aarde.

Was heerlik gewees. Sonsondergang en opkoms was asemrowend. Die hoogtepunt was om die sterrehemel te kon beskou.

Kareedoringkraal se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het lekker gekuier. Julle is altyd weer welkom op Spitzkop.

Kareedoringkraal
Elsje V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

Perfekte plaasvakansie!

Ons het heeltemal te kort gebly! Ons het gekom vir sterrekyk en rus in die Karoo, maar het baie meer gekry as dit. Marietjie en Neil was ongelooflik gasvry en die akkommodasie het ons verwagtinge oortref. Ons maak alreeds planne om terug te keer vir meer!

Carin N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin N

Saligheid, stilte, rus.

Fantastiese naweek vol rus, stilte en gemak.

Kareedoringkraal se terugvoer

Ons is dankbaar dat julle dit so geniet het en 'n spesiale verjaarsdag kom vier het in die kosbare karoo. Kom gerus weer kuier.

Kareedoringkraal
Johannes M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M

Soos op my oupa se plaas!

Ek en my vrou het dit baie geniet. Wat ek baie daarvan gehou het was die karakter: Houtstoof, kaggel, gas-yskas, donkie en die eetkamerstel! Hierdie is vir iemand wat 'n plaas-ervaring wil hê. Daar is nie 5 ster gerief nie, maar wel stilte vir gedagtes, naby aan die aarde, sterre en bokspore. As jy iemand is wat wil uitkom na die Karoo, kan ek Kareedoringkraal vir seker aanbeveel en al verstaan jy nie die Karoo nie, is daar 'n vriendelike Piet en Koos wat graag sal help. Ek hoop nie die eienaars verander te veel aan die karakter in toekomstige verbeterings nie.

Kareedoringkraal se terugvoer

Julle is altyd welkom, baie bly julle het dit geniet. Die karakter van karoo-bly sal ons altyd probeer behou, die karoo bied sy eie nostalgiese rykdom en dis heerlik om te sien dat gaste soos julle dit kon ervaar.

Kareedoringkraal
Chris V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Heerlik gekuier, bietjie duur in terme van soortgelyke akkommodasie met meer fasiliteite.

Ongelooflike lekker Karoo-stilte by die vuur met meer as genoeg hout beskikbaar vir lang kuiers onder Karoo-sterre, donkie goed gestook vir vuurwarm badwater. Vriendelike gasheer en gasvrou. Naaste mense kilometers van ons huis af, maar geensins onveilig gevoel nie.

Kareedoringkraal se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet, dit is 'n voorreg om die kosbare Moordenaarskaroo en sy unieke atmosfeer te deel.

Kareedoringkraal
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Spitzekopplaas, Langs die R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA787e0fa8deec7b31682dedb150917774163a6831832339bffcb8b81124b722f7058612cbb084fe0ad3c759c7d8d20904b2a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Farm Spitze kop Off the R354 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -32.83573034994 20.840962529183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang