Kareekloof Game Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annalize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Florence G - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier saam ons en ons vriende met ons en hulle kinders.
Terence C - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Frik D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker daar oornag.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie vir die 5 sterre. Ons het geen beheer oor slegte paaie wat deur die owerhede onderhou moet word nie. Mooi dag.
Thireshen G - Feb 2024
Algehele gradering
Hospitality and care in the facilities can be improved.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for your review, Thireshen. We deeply apologise that we did not notice the broken wire, and we are very grateful that nobody was injured. We have since replaced the toaster and all is now good. We also have a notification, that if anything is not to your satisfaction in the units, to report it to us, which you did not. It is just sad that this incident is all that you can tell and not of the good things as well. We welcomed your children into our private house without any complaints from our side. We treated you well and had wonderful conversations with you. We understand, this is the way humanity works.
Casper K - Okt 2023
Algehele gradering
Familie wegbreek.
Annette M - Jun 2023
Algehele gradering
Tuis in die Bosveld!
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy en jou gesin 'n paar dae by ons op die plaas deurgebring het. Julle is 'n pragtige gesin. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Miskien eerder in die somer. Stof bly maar 'n probleem in die winter.
Max T - Des 2022
Algehele gradering
Ek en my vrou het vir een aand gegaan. Ons was tuisgemaak met baie vriendelike diens.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Baie dankie dat julle hier oornag het. En dat julle ons plekkie gerieflik gevind het. Dit is vir ons belangrik om mense te help om van die stress van die sekulere lewe, weg te breek. (Al is dit net vir 'n kort tydjie). Die stilte van die plaas en die natuur se "gesels met jou siel" laat mens ontspan van die gewoel en gejaag van al jou verpligitnge. Ons sien uit daarna om julle weer op ons wildsplaas te verwelkom. Daar is nog soveel wat ons julle wou wys en bewus wou maak.
Nonkosi I - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent stay.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Good day Nonkosi, thank you for taking the time to write a review. It would be lovely to take you on a game drive next time when you visit. We can not wait to see you again. Regards
Chris R - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer. Rustig. Gemaklik.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n oorsig oor jul verblyf te skryf. Dit was great om julle by ons te kon huisves en ons sien uit na die volgende kuiertjie. Dankie dat jy die digitale vakansie waardeer en toegelaat het om te kon detox van die digitale besoedeling.
Liezell N - Des 2021
Algehele gradering
Outspanned en rustig.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Ja nee, hulle omtrent gespeel.
Baie dankie vir julle besoek, ons het dit vreeslik geniet om julle op ons plaas te kon ontvang het.
Jammer vir die baie kragonderbrekings met ons verskaffer, maar nou ja, dit het alles bygedra tot die ervaring van die lewe op 'n plaas. Julle het dit baie goed hanteer en dit vir ons maklik gemaak met julle goeie houding oor dit.
Die lewe sou sommer baie makliker gewees het, as almal se gesindheid soos julle sin is.
Pas julle op en hoop om julle sommer gou weer op ons plaas te kan ontvang.
Geraldine V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek. Ons sien uit daarna om julle weer op ons rustige plaas te kan verwelkom. Pas julle self op.
Keikantse M - Okt 2021
Algehele gradering
A night stay.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for your review. We enjoyed being your host and looking forward to welcome you again on our farm.
Ernst W - Sep 2021
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat julle die rustigheid waardeer het. Ons skep 'n rustige wegbreek geleentheid vir mense wat net bietjie asem wil kom skep in die natuur en weg te kom vanuit die gejaagde lewe van die stad. Hoeveel keer sien mense in die stad die maan opkom of bewonder die sonsopkom of ondergang. Hoop om julle gou weer te sien.
Clement M - Mei 2021
Algehele gradering
The hosts Leon and Annalize were very gracious and made the family feel welcome from the very first moment we met.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for your kind words and for taking time to review us. We enjoyed your family and it is so good to see families so close. It gives me hope for the future!
Emmanuel V - Apr 2021
Algehele gradering
Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Kombuisies is baie goed ingerig en alle utensils is beskikbaar.
Julia D - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker, rustig en ontspannend.
Erich F - Feb 2021
Algehele gradering
Mooi natuurskoon met gasvrye eienaars.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy die natuur so waardeer het. Hier kan jy weer rustig word en een word met jou Skepper. Ons het jul geselskap en getuienis geniet. Hoop om gou weer te sien, voordat julle teruggaan Indonesie toe.
Gideon M - Aug 2021
Algehele gradering
Gemaklik, netjies, rustig.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie vir jou oorsig. Dit was lekker om julle te ontmoet het. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Kenneth M - Jan 2021
Algehele gradering
Secluded bush getaway.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for taking the time to review us. It was just an honor and a pleasure to could have been your hosts! We are looking to your next visit.
Nobuhle Z - Okt 2021
Algehele gradering
Marvelous.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for your review.
Elsabe B - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangename oord en atmosfeer. Natuur is rustig en baie mooi. Heerlik ontspan.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie vir die tyd wat jy geneem het om 'n oorsig oor ons te skryf. Ons sal julle graag weer op die plaas wil verwelkom. Dit het so mooi gereen en die weiding lyk pragtig. Aan God al die eer.
Neil D - Sep 2020
Algehele gradering
Beste plek om te gaan ontspan en om stilte om jou te kry
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat julle die stilte geniet het. So baie mense het dit nodig. Die natuur het sy manier om mens van die stress te laat vergeet in die werksplekke.
Julle is 'n pragtige gesin. En dit kan geld nie koop nie.
Leonard C - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om 'n oorsig oor ons te skryf. Dit is so lekker om in die gastebedryf te wees en gereeld nuwe mense te ontmoet. Ek hoop om julle gou weer te kan verwelkom.
Pierre B - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker en gerieflik, mooi skoon en goed ingerig.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie vir die tydjie wat jy geneem het, om 'n oorsig te skryf oor Kareekloof Game Farm/Wildsplaas.
Dit is so lekker om te hoor mense waardeer die feit dat hier nie goeie opvangs is nie en dat daar nie TV's in die kamers is nie. Daar is wel 'n TV met vol DSTV in die publieke sitkamer. So, mense kan hul sepies en/of sport nog steeds kyk. Ons noem dit 'n "digital vacation".
Ons het jul geselskap geniet en vertrou dat ons mekaar binnekort weer sal sien.
Hlengi M - Nov 2020
Algehele gradering
I had a fantastic time. Definitely value for money and the host was great from the day 1 until the end. The chalets are neat and the pool clean.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for taking the time to review us. We can not wait for your next visit. Regards
Marinda P - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker verblyf en vriendelike gasvrou!
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde!
Antionette J - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties, sonbesies sing en nagapies loer met groot oë!
Lees meerKareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy tyd geneem het om jul ervaring by Kareekloof Game Farm met ander mense te deel. Ons is baie bly dat julle jul kuier by ons geniet het, en dat jy ons aanbeveel vir ander om ons te besoek. Dit was heerlik om julle te kon bederf het met 'n piekniek mandjie. Julle het ons geseën met jul opregte bekommernis oor die droogte toestand in die omgewing. Mag God jul gebede saam met ons verhoor, en spoedig vir ons baie goeie reën stuur. Ons kan nie wat om julle weer op ons Wildsplaas te kan verwelkom nie. Weet jy wat? Daar is nog baie wat ek julle wil wys.
Phillip W - Jan 2019
Algehele gradering
Puik verblyf.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie vir die tydjie wat jy geneem het om 'n oorsig oor ons te skryf. Dit was slegs 'n plesier om julle op ons plaas te kon verwelkom. Julle is dierbare mense. Dankie ook vir jul geduld met die weeromstandighede. Ons het vir solank gebid vir reen en toe julle kom kuier toe begin dit reen. Julle is verseker geseendes van die Here. Ek vertrou om julle binnekort weer te sien. Liefde en groete vir die gesin en vriende.
Nic S - Sep 2019
Algehele gradering
Stil en rustige ontvlugting van die stadsgeraas.
Lees meerKareekloof Game Farm se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd geneem het om jou ervaring by ons, met ander te deel. Dit was fantasties om julle te kon ontmoet het, en ons sien uit na julle volgende besoek. Mag julle net gesëend wees.
Amanda L - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige en rustige wildsplaas.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie vir die tyd wat jy gemaak het om 'n oorsig te skryf. Ons is so dankbaar dat julle saam ons die reen geniet het en dat dit julle nie verontrief het nie. Net so, is ons bly dat julle die wildsrit en natuurskoon waardeer het. Ons vertrou om julle binnekort gou weer te kan verwelkom op ons Wildsplaas.
Yolanda S - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker rustig in die bos.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Danke dat julle Kareekloof Wildsplaas besoek het. Ons wildsritte word ook natuurritte genoem. Want ons dek die hele spektrum in ons ritte naamlik bome, plante, diere en die natuur in geheel. Ek is bly jule het die rit geniet.
Ellen C - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspanne, lekker bederf.
Lucia S - Sep 2018
Algehele gradering
We had a great time with my family.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for visiting us. We are looking forward to your next visit. Regards to your beautiful family.
Danie N - Jun 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer wat jou laat vergeet van jou sorge.
Lees meerKareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie vir die tydjie wat jy geneem het om 'n oorsig oor jul verblyf by ons te skryf. Ons is net so jammer dat jul verblyf van korte duur was. Ons vertrou om julle gou weer te sien.
Ferdi H - Aug 2018
Algehele gradering
Rus, vrede en opregte vriendelike, puik gasvryheid.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie vir die tyd wat jy geneem het om 'n oorsig oor ons te skryf. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon bederf met boerekos en plattelandse gasvryheid. Ons hoop om julle binnerkort weer op Kareekloof Wildsplaas te kan verwelkom. Groete
Hanlie K - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met pragtige natuur.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie vir die tydtjie wat jy geneem het om iets oor ons te skryf. Ons is bly julle het dit geniet. Wat die Basiese Kamers aanbetref die volgende. Ons het besluit om die kamers en chalets nie te oor doen nie en eerder ons pryse billik te hou. Mense kom plaas toe om buite te wees en die natuur en sonskyn te geniet. Soos jy tereg noem, is die chalet skoon en dit is vir ons baie belangrik. Ons hoop om julle gou weer te sien. Die wildsrit wat nog net die begin van die ervaring.
Liz S - Des 2018
Algehele gradering
Very tranquil, would have liked to do actives of normal farm life with farm.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for taking time to review us. We feel sorry that your family was not feeling well and therefor could not participate in the farm activities. We are glad to hear that you enjoyed the honesty pub. Regards
Claire B - Sep 2018
Algehele gradering
If you’re looking for peace and quiet this place is great.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Good day Claire. Thank you for taking time to review our establishment. We are glad to hear that you chilled out and that the quietness off the farm was good for your busy lifestyle. We are sorry to hear that the bed and pillows were not to your satisfaction. Please be assured that we will look into it. We also want to bring it to your attention, that it is difficult for establishments to suit every guests preferences. Some like a soft bed, others a harder bed. Although we strive to suit every guest demand to the best of our ability, it does not work out all the time. Thank you for your kind word, and we trust that you will come and visit us again. Regards
Chris V - Sep 2018
Algehele gradering
Briljant.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Baie dankie.
Peet V - Feb 2018
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie vir die tyd wat jy geneem het om 'n oorsig oor ons te skryf. Ons is bly om te hoor julle het dit geniet en dat julle ons vriendelike diens waardeer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Paul V - Jan 2018
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek met gawe mense.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou oorsig. Dit was wonderlik om julle op ons plaas te kon verwelkom en ons is bly julle het goed gerus. Ons sien uit na jul volgende besoek. Vriendelike Bosveld-groete
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Elana M - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was die heerlikste naweek van stilte, dieregeluide en rus vir elkeen van ons.
Lees meerKareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie vir die tydjie wat jy geneem het om iets oor Kareekloof Wildsplaas te skryf. Dit was vir ons 'n voorreg gewees om julle op die plaas te kon verwelkom en tyd met julle te kon spandeer. Ek is bly die plaas en die atmosfeer het bygedra tot julle ontspanning. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Charl L - Sep 2017
Algehele gradering
Quick getaway from the busy Gauteng.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vinnige wegbreek uit die besige Gauteng.
Kareekloof bied 'n heerlike wegbreek uit die besige Gauteng, net 'n entjie weg. Die plaas bied rustige wandelings, skaars wild en ouwêreldse gasvryheid deur die gashere. Baie lekker kroegarea as gaste met ander gaste wil kuier.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for taking the time to review our establishment. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us. Yes, we make time for our guests and chat with them. These days, so many people are so stressed out and on a run, that they can hardly relax without watching there mobile phones for messages. Here at Kareekloof Game Farm, we do the old school hospitality thing. That is why we get so many repeat business. Good luck with your future plans. May everything as you imagine it.
Nicolette G - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlike tyd gehad op Kareekloof Wild plaas, uit gerus en die natuur geniet, Leon en Annalize se uitmuntende gasvryheid was wonderlik.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie vir die tydjie wat jy geneem het om 'n oorsig oor ons plekkie te skryf. Dankie vir die mooi woorde en ons is baie bly dat julle die tydjie op die plaas geniet het. Ons het dit net so geniet om julle op ons plaas te kon verwelkom. Dit maak dit net soveel makliker as gaste die plaas- en natuurlewe geniet. Ons bied stilte, liefde en vrede hier aan. Dit is hoekom mense tog wil wegbreek van die stad se gejaag om na 'n rustige en veilige hawe in die platteland te kom. Ek is bly julle het die melkkos geniet. Dit is mos waaroor reënweer ook gaan. Lekker tradisionele boerekos word hier met liefde gemaak. Soos in Ouma se kombuis. Ons sien ook vreeslik uit na jul Julie vakansie en met die nuwe ervaring wat daar gaan gebeur. Liefde en groete
Jean-riegardt V - Des 2017
Algehele gradering
Rustige bosveldwegbreek geskep om mekaar weer te vind.
Lees meerKareekloof Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om hierdie volledige oorsig oor Kareekloof Wildsplaas te skryf. Dit is vir ons 'n riem onder die hart as mense die plaas waardeer soos ons dit sien. Wat die "self in die wildskamp" ry betref net die volgende: As gevolg van vorige gaste wat self in die veld gery het en ons baie skade berokken het deur wild te gejaag het met hul voeruig moet ons ongelukkig nou almal onder dieselfde kam skeer. Bring gerus volgende keer jou bergfiets en kom ry op die wildsplaas met jou fiets. Dit is net voertuie wat ons nie toelaat nie. Vriendelike Bosveldgroete
Magda V - Jun 2017
Algehele gradering
Bosveld-gasvryheid op sy beste.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n oorsig oor ons te skryf. Dit was net 'n groot plesier om julle by ons te kon verwelkom. Ons vertrou dat ons julle sommer gou weer sal sien.
Vriendelike Bosveldgroete
Marieke R - Okt 2017
Algehele gradering
We had a lovely time, although the weather was not pleasant.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for taking a minute to review our establishment. We are glad to hear that you had a lovely time at our place. Unfortunately we do not have control over the weather but at least you spent quality time with your friends and family.
Annamari A - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om 'n oorsig oor ons te skryf. Ons is so bly julle het dit by ons op die plaas geniet. Ons streef juis daarna om vir mense 'n veilige wegbreek plekkie te gee om van die stad en besige sekulere lewe weg te kom vir 'n wyle. Die natuur het haar eie manier hoe sy met mens praat. Ons sien uit om julle weer by ons op die plaas te kan ontvang.
Phumzile N - Jan 2017
Algehele gradering
Excellent.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for taking the time to review our establishment. We are glad to hear that your parents enjoy their stay with us. The found the game drive so interesting because we talk not just about the animals but about the trees and grass as well. We hope to see your parents soon again and you as well.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Emma D - Jun 2016
Algehele gradering
Rustig en wonderlik.
Lees meerKareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om ons plekkie te evalueer. Ek is baie bly om te hoor dat ons aan julle verwagtinge voldoen het. Ek kan nie wag om julle weer op Kareekloof Game Farm te ontvang nie. Die tyd was so min en daar is nog soveel wat ek vir julle wou wys. Ek sien uit na jul familie naweek.
Connie V - Jun 2016
Algehele gradering
A stunning place to go and rest and in touch with Nature.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for taking the time to review your stay with us. I am glad to hear that you were satisfied with your chalet. We strive to involve our guests in farm activities where possible. We are looking forward to see you again soon.
Magda L - Mei 2016
Algehele gradering
Salige, rustige en ontspanne naweek.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for taking the time to review our establishment. We are glad that you enjoyed your stay with us. We are looking forward to see you soon again.
Renier R - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons te evalueer. Dit was goed om julle op die plaas te kan ontvang het en het julle geselskap baie geniet. Ons is bly die rustigheid het julle welgeval. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Werner K - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike mense, pragtige plaas en goeie diens.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd geneem het om ons te evalueer. Dit was goed om julle te ontmoet het, en ons sien uit na jul volgende besoek.
Derek F - Jul 2016
Algehele gradering
Peace and quiet is the order of the day.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for taking the time to review our place. It was good meeting you and hope to spoil you soon again with a freshly prepared farm style breakfast.
Cor L - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy tyd geneem het om jul veblyf te evalueer. Ons sien uit om julle weer hier op Kareekloof Wildsplaas te kan verwelkom.
Gugulethu S - Des 2015
Algehele gradering
Place of peace.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for your review.
We are looking forward to share the peace and tranquillity of the farm with your friends and family.
Regards
Liza-marie G - Aug 2015
Algehele gradering
Lovely place with warm and loving hosts.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for taking time to review our Establishment. We enjoyed your company and we are looking forward to your next visit. Regards
Amanda N - Apr 2015
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy tyd geneem het om ons akkommodasie en wildsplaas te review. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons.
Michelle V - Apr 2015
Algehele gradering
Asemrowend.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy tyd geneem het om ons plekkie te evalueer.
Ons het julle besoek net so geniet en sien uit daarna om binnekort julle weer by ons te verwelkom.
Werner M - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het maar net een nag oorgebly, die verblyf was uitstekend, baie netjies en skoon.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om ons plekkie te evalueer. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Robert S - Jun 2015
Algehele gradering
Pragtige plek met baie vriendelike mense wat jou laat tuisvoel van begin tot einde.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy tyd geneem het om ons wildsplaas en akkommodasie te review. Ons het julle geselskap geniet en sien uit daarna om julle weer op ons plaas te kan ontvang. Groete
Eunice S - Apr 2015
Algehele gradering
Baie gasvry en netjies.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy tyd geneem het om ons plekkie te evalueer. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Liana G - Mrt 2015
Algehele gradering
Ideaal vir natuurliefhebbers.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy tyd geneem het om ons plekkie te evalueer. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Carika V - Des 2015
Algehele gradering
Dit was lekker, maar die kos nie so baie nie.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om ons plekkie te review en ook vir die mooi woorde.
Ek is bly ons kon julle van hulp gewees het met etes aangesien julle nie etes bespreek het nie, en ons duidelik vra dat mense etes vooruit bespreek.
Jammer dat die kos nie na jou smaak was nie.
Groete
Maryka L - Mrt 2015
Algehele gradering
Lekker en rustige bosveldnaweek.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy tyd geneem het om ons plekkie te evalueer. Ek is bly om te hoor julle het dit hier geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Heidi G - Des 2014
Algehele gradering
Wonderlike eienaars en die diens van kamers was baie welkom!
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om ons plekkie te evalueer en dat jy lekker gerus het.
Marie M - Jun 2014
Algehele gradering
Baie geniet.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om ons plekkie te evalueer. Ons is bly dat jy die diens geniet het en dat jy kon rus, Ons sien uit na jul volgende besoek.
Pam B - Apr 2014
Algehele gradering
Lekke!
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om ons plekkie te evalueer. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Cobus P - Apr 2014
Algehele gradering
Lekke!
Pierre L - Aug 2014
Algehele gradering
As gesin het ons dit baie geniet.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om ons plekkie te evalueer. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Mary E - Apr 2014
Algehele gradering
Comfortable, peaceful and re-energizing stay at Kareekloof.
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Thank you for reviewing our establishment. We are glad that you enjoyed your stay with us and we are looking forward to your next visit.
Miko L - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig en ontspanne, en ons as gesin kon kwalitei tyd saam spandeer!
Kareekloof Game Farm se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om ons plekkie te evalueer. Dit is goed om te hoor die kinders het die buitelewe en diere geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek.
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareekloof Wildsplaas, Vlakhoek, Derby, 0347, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang