Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kareelaagte Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jason W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Farm stay at its best. Baie dankie aan Francois vir julle gasvryheid en moeite, ons het vreeslik lekker gerus op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Dit was heerlik om julle hier in die mooi Karoo te kon bederf!

Jonathan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Amazing, pet friendly accommodation in the Karoo. We had such a wonderful stay. Ideally located for our time in the Karoo and pet friendly as our dogs were with us. Wonderful host and will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Thank you for your kind words. It was lovely hosting you!

Willie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die stilte was vir ons van die stad ongelooflik. Een van die beter oornagplekke op N9.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Baie dankie Willie... dit was heerlik om julle hier in die Karoo te huisves.

Joeninne J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Perfek! Wat 'n juweel! Rustig, pragtige uitsig, perfek skoon en met smaak versier. Alles wat 'n mens nodig het, word voorsien. Linne is kraakvars. Ons sal baie graag weer hier wil oorslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Baie dankie Joeninne. Dit was ons plesier om julle hier in die Karoo te kon huisves. Veilig wees tot ons weer sien.

Philip V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Dit voel soos huis. Ongelooflik skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. Ons het dit baie geniet, ligging is goed en verblyf puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Dankie Philip, dit was lekker om julle hier op die plaas te kon huisves!

Tiaan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Prentjiemooi en lekker geslaap! Kareelaagte was 'n ongelooflike verrassing na 'n lang dag op die pad! Die ligging is asof jy binne-in 'n landskapskildery beland het! Gasvryheid is onverbeterlik en die eenheid was baie skoon en baie goed toegerus - alles wat mens nodig het. Sal beslis weer daar 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Baie dankie Tiaan. Dit was lekker om julle drie dapper manne te huisves!

Carl B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ongelooflik gasvry, silwerskoon, en net ongeveer 6km van die pad af. Plek waar jy ekstra dag kan spandeer om batterye te laai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Dankie Carl... dit was heerlik om julle te huisves in ons mooi Karoo!

Lindie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig, en pragtig. Pragtige plek, skoon, netjies met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kareelaagte Guest Farm
Dankie Lindie. Dit was heerlik om julle te huisves op Kareelaagte.

Carmen P
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Heerlik en rustig. Pragtige plaas, heerlik gebly en ontvang met vars muffins en beskuit. Mal oor die donkies wat ons kon voer. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

So 'n Karooplaas is voedsel vir die siel. Heerlike, ongerepte Karooplaas verblyf. Vriendelike donkies. En liefdevolle Kieterkat kan dalk nie diereliefhebbers lastigval nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 6,4 km van die N9 af, Kareelaagte Plaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf977b649979d1212e144ad8aaaa30efefac63ca13012df26586205f97759e36cc8755c4c06317fab0927799f2bbac6c8022?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 6.4 km from the N9 Kareelaagte Farm 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -31.888134556557 24.713315963745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang