Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kareeplaas

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Clarissa L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Kareeplaas was 'n wonderlike ervaring gewees. Ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absolutely brilliant! We thoroughly enjoyed our short stay at Kareeplaas and are looking forward to returning for a longer visit. A tranquil and rare find!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Dit was voortreflik. Kareeplaas was vir ons 'n baie aangename ervaring. Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die ligging van die huis bied 'n pragtige uitsig oor die uitgestrekte velde omring deur mooi berge. 'n Pragtige swembad in die rotse is iets besonders. Ons ontvangs deur was hartlik en het ons van alle inligting voorsien wat ons nodig gehad het om 'n aangename naweek op Kareeplaas te kon deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

We had a very special experience in a little piece of paradise. We all thoroughly enjoyed our stay, excellent facilities beyond our expectations, exceptional views and walks, great service from our hosts, we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Uitstekende waarde vir geld! Ontsettende mooi plek om te bly. Baie spesiale akkommodasie. Maak die oorbly deel van jou vakansie! Oorweeg meer as een nag se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandre P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

An excellent break away from city life! This was our last leg on our journey home and honestly the best 2 days of our whole trip! It was great to just relax, swim, braai and enjoy the fresh air! We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rus en vrede. In die middel van nêrens, tussen die mooiste karoo veld berge en 'n bokkie of twee met 'n dassie hier en daar; dis waar my rus homself bevind het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Fantastiese naweek wegbreek-plekkie. Ons het heerlik gekuier as familie by Kareeplaas. Die kinders het hul gate uit geniet en die swembad en uitsig is uitstekend. Rus vir die siel. Die Kareeplaas span het hulself oortref. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Driekie J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Uitstekende ligging. Goeie diens, baie hulpvaardig, baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Wonderlike rustige wegbreek. Ons het die kuier op Kareeplaas ongelooflik baie geniet! Goed toegerustige huis met alles wat mens nodig mag hê. Die uitsigte is asemrowend mooi! Ons tiener seuns het die bergklim en swem in die watergat vreeslik geniet. Die plaaspad is lank maar dit was lekker om rustig te ry en die mooi natuurskoon te geniet. Alles was regtig net perfek, en ons sal beslis weer kuier, volgende keer net langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Renier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R5 700
per nag, vir 15 mense
Vanaf
R5 700
per nag, vir 15 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareefontein-plaas, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0beccd58d0e42ac4d0cebd1eb964e20c56fa50a1b9cb107563f42e7666f81c44e682f4e02fed90502415bff1c2ee37220586?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 700 per nag, vir 15 mense 40 5 1 5 Kareefontein Farm Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.438004008145 25.461791202217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang