Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kareeplaas

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareefontein-plaas, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Vanaf R5 700 per nag, vir 15 mense

Beskrywing

Kareeplaas is op 'n Merino-skaapplaas sowat 30 km vanaf Gariepdam en is net 23 km vanaf die N1. Die huis is teen die voet van die 'n heuwel gebou en bied 'n asemrowende uitsig oor die vlaktes. Hierdie is 'n eko-lodge sonder Eskomkrag, wat beteken daar is geen elektrisiteitstoevoer vanaf die nasionale netwerk nie.

Die huis het slaapplek vir 15 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Albei kamers het 'n en suite-badkamer wat elkeen 'n stort het, en een het ook 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 2 solderkamers, met 'n kongingrootte-bed en 2 enkelbeddens en 2 ekstra matrasse onderskeidelik. Die derde badkamer het 'n stort. Die vierde badkamer het 'n hoekbad en -stort.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en die sitarea het 'n gemaklik sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die oond kan verkieslik slegs deur die dag gebruik word omdat ons van sonkrag gebruik maak en nie die batterye wil dreineer snags nie, vir die gaste se eie onthalwe

Die huis het 'n groot ingeboude braai-area en 'n kaggel. Daar is ook 'n buitebraai. Die motorhuis het parkeerplek vir 4 voertuie en buite is daar 'n waskamer.

Daar is 'n swemgat gebou in die berg naby die huis.

Die ligging is ideaal vir gaste wat wil visvang by die Gariepdam en die Oranjerivier. Kunsvlieghengel kan gereël word by eksklusiewe plekke langs die rivier.

Kamer-opset

Slaapplek vir 15 mense 6 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Ekstra enkelmatras

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Clarissa L
Gesin met tieners
5.0
Kareeplaas was 'n wonderlike ervaring gewees. Ongelooflik lekker!
Jul 2024
Mario A
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely brilliant! We thoroughly enjoyed our short stay at Kareeplaas and are looking forward to returning for a longer visit. A tra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Japie K
Saam met vriende
5.0
Dit was voortreflik. Kareeplaas was vir ons 'n baie aangename ervaring. Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die ligging van die...
Sien meer
Jan 2024
Tracy V
5.0
We had a very special experience in a little piece of paradise. We all thoroughly enjoyed our stay, excellent facilities beyond our exp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Mauritz O
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende waarde vir geld! Ontsettende mooi plek om te bly. Baie spesiale akkommodasie. Maak die oorbly deel van jou vakansie! Oorweeg meer as een n...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Renier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kareefontein-plaas, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink Kareeplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transgariep Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 5 700
per nag, vir 15 mense
Vanaf
Vanaf R 5 700
per nag, vir 15 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareefontein-plaas, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0beccd58d0e42ac4d0cebd1eb964e20c56fa50a1b9cb107563f42e7666f81c44e682f4e02fed90502415bff1c2ee37220586?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 700 per nag, vir 15 mense 41 5 1 5 Kareefontein Farm Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.438004008145 25.461791202217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang