Kareespruit Game Ranch and Guest House
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n dubbelbed. Die kamer het 'n en suite-badkamet met 'n bad en stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n bank, lugversorging, 'n TV met DStv, 'n haardroër, 'n volledige kombuis en tee- en koffiegeriewe in. Let asb. daarop dat dié kamer nie 4-ster is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Alle ekstra's soos wasgoed, etes, verversings, wildritte is nie ingesluit nie en moet vooraf betaal word.
Gaste moet asb. vooraf laat weet indien hul van die warmbad of wildrit gebruik wil maak.
Hek-tye is 7:00 tot 17:00 gedurende die week en 07:00 tot 13:00 op Saterdae.
Gebruik asseblief gedurende hierdie tye die ingang by die T-aansluiting op die hoek van Hoogestraat en Jeanstraat, Zeerus.
Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deelkoers.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié 4-Ster kamers is splinternuut en het slaapplek vir 2 gaste in 'n dubbelbed. Geriewe in die kamer sluit 'n bank, lugversorging, 'n TV met DStv, 'n haardroër, 'n volledige kombuis en tee- en koffiegeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Alle ekstra's soos wasgoed, etes, verversings, wildritte is nie ingesluit nie en moet vooraf betaal word.
Gaste moet asb. vooraf laat weet indien hul van die warmbad of wildrit gebruik wil maak.
Hek-tye is 7:00 tot 17:00 gedurende die week en 07:00 tot 13:00 op Saterdae.
Gebruik asseblief gedurende hierdie tye die ingang by die T-aansluiting op die hoek van Hoogestraat en Jeanstraat, Zeerus.
Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deelkoers.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hoogestraat en Jeanstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang