Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kareespruit Game Ranch and Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 91

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 76 resensies vir Kareespruit Game Ranch and Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marthinus J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus J

Smaakvol. Waarde vir geld.

Awesome. Baie netjies en skoon. Heerlik geëet. Baie smaakvol en personeel vriendelik. Absoluut waarde vir geld.

Hannelie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Perfek!

Baie mooi plek en veilig. Heerlike aandete en vriendelike personeel. Sal beslis weer daar gaan bly.

John P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P

Hospitality really great but let down by a very badly kept swimming pool.

See stars.

Monique E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique E

Very comfortable.

Lovely and comfortable. Signage within the property could be better. I had to go out after 21:00 for cough mixture and struggled to find my way back to my room. The rest was great.

Edden-john K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edden-john K

Goeie oornag stop vanaf Botswana.

Baie mooi, skoon kamers en ook lekker by die restaurant.

Anmarica B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anmarica B

Very nice, clean, and quiet place.

We would have liked it if the restaurant closed later. We were at the restaurant at 10 to 9 and they told us they were closed. So we had to drive to town in search of dinner.

Renier L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier L

Personeel was vriendelik en behulpsaam, eenheid was netjies en het alles wat nodig is en meer.

Met aankoms was personeel baie behulpsaam, eenheid was luuks en bo verwagting. Was baie skoon en het die rustigheid geniet.

Hannelie L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Nice and quiet bush veld atmosphere. Place well kept, comfortable rooms, tasty food and good service.

Lovely stay, unfortunately only for 1 night, will definitely go again and stay longer. Food was delicious and gardens are so beautiful!

Pieter S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Baie aangename, ontspanne plek om te oornag. Baie netjies en skoon, personeel baie aangenaam.

Restaurant faisiliteite is goed. Lekker ontspanne atmosfeer en kry die bos gevoel alhoewel naby die dorp. Lekker oornagplek, goeie waarde vir geld.

Frik G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik G

Baie rustige en netjiese blyplek in 'n rustige omgewing.

Baie lekker etes word ook bedien.

Henko V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henko V

Stil.

Was netjies gewees en baie stil.

Jubilate M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jubilate M

I will definitely go back here.

A very nice place. they must just fix their WiFi functionality.

Neo M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neo M

The place is amazing. The hospitality needs improvement, the overall service was not the greatest. I was not impressed with Thabo at all.

The lodge is really beautiful. One of the staffers almost ruined our stay there with his unprofessional behaviour, and harassment over the phone. On top of that, we enquired over and over about a game drive, we got no response, we were completely ignored. No hospitality, none whatsoever.

Sunnet B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sunnet B

Mooi plek, maar geen warm water.

Baie mooi plek, luuks. Maar daar is ongelukkig nie warm water in die huisie waar ons gebly het nie. Ontvangsdame is nog nie bevoeg om met kliënte te werk nie. Ons moes die ablusie-badkamers gebruik vir stort en warm water. Kareespruit wou ons geld teruggee, het dit nie gevat nie. Stel voor hulle kyk of alles reg is voordat hul gaste boek.

Leon V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Vriendelike personeeel, baie netjiese verblyf en skoon, regte plek om net rustig te wees. Baie dankie.

Meer diere wil sien.

Christiaan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Plek vir sielsrus

Ons was vir 3 dae daar, maar sou vir 3 weeke kon bly. Die plaas is naby genoeg om vinnig iets op die dorp te gan koop en ver genoeg dat jy weet jy is op n plaas. Baie lekker atmosfeer, ons het gladnie die ander mense gehoor en sal beslis weer gan

Joel M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel M

I had a wonderful experience.

Good and private space, I think I will come back to the same place next time.

Marlene D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene D

Peaceful surrounds. Lovely accommodation and excellent service.

Very friendly helpful staff. Neat and clean bungalow with everything you need.

Joerg K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joerg K

Very friendly people, superb food.

Remote area, therefore good place to calm down away from normal tourism.

John F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John F

The air-conditioner in the room was dripping copious amounts of water onto the floor and as such we needed to switch it off.

On our way back we stayed in one of their luxury rooms due to their not being any other accommodation. Once again we had issues with the hot water system. There is something not right with the system. After running all the taps we ended up having a cold shower. They sent someone out to look at it and they ran all the taps again and the water was hot after a while. The following morning the water was cold again.

Amanda O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda O

Heerlike plaasatmosfeer. Gerieflik en netjies.

Dit is heerlik om daar oor te slaap. Daar is altyd hout om by die vuur te kuier, gerieflike kamers en almal is baie gasvry en hulpvaardig.

Belinda B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Volgende keer bly ons sommer 2 nagte!

Ons was verras met die pragtige, netjiese, vriendelike akkommodasie en heerlike kos teen bekostigbare pryse by Kareespruit!

Esté N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esté N

Heerlike bosveldvakansie.

Pragtig en gerieflik. Baie netjies. Personeel gasvry. Ontbyt in die restaurant was 'n wenner. Pragtige en luukse beddegoed het die verblyf baie aangenaam gemaak.

Olivia J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia J

The service was super, the food is to die for and so much affordable, had an awesome stay.

Everything was perfect, the only thing that was a bit of a setback was the Jacuzzi apparently its been removed 1 year ago and it still appears on the website as one of the activities but otherwise its a beautiful place. High five to the receptionist.

Kareespruit Game Ranch and Guest House se terugvoer

Good day,

Thank you for your feedback.

I am glad you enjoyed your stay and we hope to see you in the short future.
We are sorry to hear about the Jacuzzi, we have now removed it from our activities online.

Thank you once again.

Kind regards,
Kareespruit

Kareespruit Game Ranch and Guest House
Willie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

Baie aangenaam.

Kos was uitstekend en goed voorberei. Enkele kamers se storte werk nie effektief nie. Andersins uitstekend. Ons sal definitief weer kom as ons daarheen reis.

Stina B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stina B

Uitstekende bekostigbare verblyf op pad na Botswana.

Sien sterre.

Amanda O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda O

Heerlike kuier, voel soos die bosveld.

Ons is goed ontvang en het heerlik gekuier. Die stortkoppe het nie lekker gewerk nie en van die mure was erg gekraak, maar die plaasgevoel het ons bekoor en die eienaar het kom hallo sê.

Danie L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie L

Was baie rustig, netjies maar net te kort vir naweek. Ons dit baie geniet en sal weer terugkom.

Ons was baie veras gewees met die geriewe van die oord en baie beïndruk met wat gebied kan word. Ongelukkig moet ek se die standaard of diens vanuit kombuis is nie wat wonders nie, het baie lank gewag vir kos om aangebied te word en dit was nie eers besig nie. Die aandete was rêrig nie op standaard nie en kos was net vinnig voorberei en half warm gemaak. Breakfast was heerlik maar het omtrent 40 min gewag vir bediening en ons was enigste van 2 tafels met 4 mense in totaal omtrent wat gewag het vir kos. Ek persoonlik dink dit kan die Lodge/Oord slegte naam gee met dienslewering in 'n plek wat 4 sterre geklassifiseer is. Het ook probleem gehad met DStv, maar was vinnig gehelp, dankie. Die safety in kaste is gesluit gewees en geen instruksies in handleiding hoe dit oopgemaak of gestel kan word, was gegee nie. Maar die plek self is van die beste, net dienslewering vanuit kombuis kan aandag gegee word.

Tienie D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie D

Goeie bekostigbare akkommodasie vir oornagverblyf.

Die akkommodasie is goeie waarde vir geld, veilig en gerieflik. Ons het laataand gearriveer en sonder die moderne gerief van 'n GPS het ons bietjie gesukkel om die plek te kry. Die instandhouding kan van die fasiliteite kan meer aandag geniet.

Kabelo S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo S

Very refreshing and calm.

It is around the city but outside of the noise of the city. One can enjoy the calmness and the wild life as one is far away in the jungle. A very relaxing place for those in need.

Adri G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G

Skoon, netjies, vriendelik en goeie waarde vir jou geld!

Na 'n lang pad deur Botswana, 'n kampvakansie tussen bosse en stof, was dit heerlik en verfrissend om by Kareespruit Game Ranch en Guest Lodge aan te kom. Almal was vriendelik, het ons welkom laat voel en die verblyf was uit die boonste rakke! Baie dankie!

Karin S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Waarde vir geld.

Was baie lekker. Waarde vir geld.

Egbert V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egbert V

Baie lekker by Kareespruit oorgeslaap.

Het ons verblyf baie geniet.

Thelmari B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelmari B

Gerieflik, veilig en netjies.

Lieflike plek met vriendelike diens.

Bianca D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Baie lekker plek! Jissie!

Net nie elektrisiteit in die kamers nie, maar daars romantiese kerse! Warm water. Groot vuurmaakplek. Skoon badkamers. Mooi kamers! En so een of twee spinnekoppe. Elektrisiteit op battery. As jy jou foon wil charge gaan jy by 'n restaurant dit moet gaan doen. Lang grondpad met baie hobbels, maar anders as dit, great plek.

B.w. S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
B.w. S

Lekker plek.

Lekker plek gewees om by te oornag. Kombuis het nie teleurgestel nie. Jammer ek kon nie meer van die plek te sien kry nie. As die geleentheid hom voordoen sal ek weer daar oornag.

Ri B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ri B

Ongelooflik!

By aankoms was staf baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons op gegradeer na 'n nuwe chalet. Die lugverkoeling het nie gewerk nie en hulle het ons dadelik na 'n ander kamer geskuif. Die meubels en dekor is smaakvol. Aandete op kort kennisgewing was heerlike boerekos, net te veel. Sal weer gaan en by my vriende aanbeveel.

Weich H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Weich H

Stil en rustig!

Baie lekker gebly.

Andries B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries B

Akkommodasie is uitstekend, items by restaurant kan verbeter.

Chaley is puik, restaurant kan aandag kry op fynere detail, bv. geen steakmes beskikbaar.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Jolene H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene H

Uitstekende plekkie vir russtop na 5000 km se reis.

Ongelooflike vriendelike mense. Uitstekende kliëntediens van elke persoon wat ons gehelp het. Pragtig skoon en netjies. Heerlikste kos - warm etes en smullekker roosterbroodtjies net wat ons nodig gehad het na 'n 2 weke reis en kamp opslaan. Sal hulle vir seker aanbeveel! Net een voorstel - stortkoppe/watertoevoer moet nagegaan word want ons het bietjie gesukkel met water in die stort. Maar ek moet ook by sê, ek weet nie of hulle ook water tekorte gehad het soos vorige plekke waarby ons gestop het. Ons is bewis van ernstige watertekorte in Botswana net voor ons stop by Kareespruit. Maar 100% aanbeveel!

Lawrence M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence M

Dit was te kort! Skoon, veilig en onder puik bestuur.

Kareespruit kom op ons lys van plekke waarby ons nie sal verbyry nie Die bestuur en personeel stel nog belang in hul kliënte en is trots op wat hulle verteenwoordig. Dit is die standaard wat ons aan LekkeSlaap se verblyf koppel.

B M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
B M

Awesome trip.

Clean rooms, awesome customer service. Really enjoyed my stay.

Estelle R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle R

Ons het dit vreeslik baie geniet en gaan beslis weer soontoe!

Pragtige gastehuis - het verblyf terdeë geniet.

Corrie Z - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie Z

Gerieflik en skoon.

Mense is behulpsaam en vriendelik. Die huis is goed toegerus.

Esmarie D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie D

Rustig en ontspannend in 'n pragtige omgewing.

Alhoewel ons teen donker aangekom het is ons hartlik ontvang, daar was genoeg hout in die lapa om 'n gesellige vuurtjie te maak en heerlik te ontspan. Ons het vroeg die oggend weer vertrek maar is aangenaam verras met pragtige ontwikkeling. Baie dankie.

Natasha F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F

Baie lekker.

Vriendelike en professionele staf. Akkommodasie pragtig en luuks. Alles wat jy mag nodig kry in die kombuis. Stoof werk soos 'n droom! Baie lekker gebly, wou nie huis toe gaan nie. Net 'n voorstel, sal lekker wees as daar 'n braai by die units kan wees en die kussings was bietjie ongemaklik om op te slaap. Andersins sal ons enige iemand aanbeveel om daar oor te bly dit was awesome! Hou aan met die goeie werk!

Herman D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D

Perfect place to overnight or have a long stay!

The staff are friendly and the rooms and public areas are clean and tidy. It is a very tranquil place even though town is only about 1 km away. The staff went out of their way to make my stay pleasant. I will definitely visit again and refer anyone I can.

Herman D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D

Perfect place for rest and relaxation.

Very welcoming and friendly staff. Very clean and tidy. Will definitely return. Thanks for the great stay Kareespruit team!

Jan E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Baie lekker verblyf.

Heerlike verblyf en die omgewing is pragtig. Die ontvangs was vriendelik en opreg.

Tshidi M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshidi M

Friendly, loving and caring people, with a beautiful place.

The accommodation is beautiful, clean, people who work there are friendly, we enjoyed our stay and we will definitely go back.

Christian T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christian T

Prakties en skoon.

Skoon praktiese kamer. Het laat gekom as gevolg van reis.

Abraham K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham K

Maklik om te kry.

Sien sterre.

Martmari V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martmari V

Goed geleë, netjies en vriendelike diens.

Gerieflik geleë vir deurgang na Botswana. Aangename verblyf, netjies, en vriendelike diens - vir seker aan te beveel.

Carel D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Carel D

Neat and clean.

Very neat and clean and quiet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies en skoon.

Baie netjies en skoon en stil.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Felicia T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Felicia T

Need improvement.

We spend the weekend and the room was not cleaned. Ranch is prone to insects, hence regular cleaning is necessary.

Kareespruit Game Ranch and Guest House se terugvoer

We sincerely apologise for the bad experience you had at our establishment, unfortunately, insects also love being in and around the bush.

Kareespruit Game Ranch and Guest House
Schutte En Vennote C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schutte En Vennote C

Mooi natuurskoon.

Vriendelike diens en mooi natuurskoon.

Kareespruit Game Ranch and Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning en die resensie. Ons hoop om jou gou weer te verwelkom by Kareespruit.

Kareespruit Game Ranch and Guest House
Gert P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P

Prima!

We hebben erg genoten van de accomdatie en de manager was erg vriendelijk en behulpzaam.

Kareespruit Game Ranch and Guest House se terugvoer

Dank u wel voor de steun. We zouden graag om u terug naar Kareespruit mogen verwelkomen op uw volgende bezoek aan Zuid-Afrika.

Kareespruit Game Ranch and Guest House
Sanet V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V

Was aangenaam, rustig en eienaars verwelkomend.

Dit is 'n pragtige plek en het die uitleg geniet. Ons verstaan dat dit 'n nuwe plek is maar is baie beïndruk en sal weer daar bespreek. Al die geriewe is van kwaliteit, al wat dit kort is 'n mikrogolf. Die plek besit die vermoë om 'n 5 sterre te kry.

Paul V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Baie aangenaam gewees, dankie. Baie goeie ligging en stil en rustig.

Sien gerus die sterre.

Jody G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jody G

Glad nie kindervriendelik of veilig nie.

Dis onaangenaam vir kinders. Die grasperk is vol dorings, daar is een swaai wat tel as 'n speel park, die Jacuzzi werk glad nie, daar is geen braaiers by die kamers nie, die lapa se gasbraaier het nie eers 'n gasbottel of gaspyp nie, daar is oop kragkabels wat bo die grond lê by die agterdeur, die yskas en bedlampe is gelas met "tape" en daar is 'n vleis-besigheid op die perseel. Die sekuriteitshekke staan oop vir motors wat heeltyd in en uit ry. Dit is glad nie kindervriendelik nie, as 'n pa van 'n 6-jarige is dit onveilig met kragkabels wat oop lê en oop hekke. Darem was die personeel vriendelik en behulpsaam en hulle het onder andere vir ons 'n braaier gebring die aand. Die kamers was ook skoon. Ek dink dit moet beter geadverteer word en daar moet genoem word dat daar 'n besigheid en permanente inwoners op die perseel is.

Kareespruit Game Ranch and Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie jammer die verblyf was nie op standaard was nie. Ek sal graag hiermee al jou griewe wil aanspreek.

Ons sal onmiddellike aandag aan die elektriese/kabel probleme wat jy vir ons uitgelig het, dankie.

Soos op die beskrywing op die LekkeSlaap blad vra ons dat gaste ons voor die tyd in kennis sal stel sou hulle van die borrelbad wil gebruik maak aangesien dit baie krag gebruik om dit op te warm en so te hou, maar sou ons dit met graagte vir julle gereed gekry het as ons net geweet het van julle behoefde. Die gasbottel, pyp en instruksies is in die staalkas in die lapa en ons sou julle gehelp het om dit vir julle op te stel as ons net geweet het dat jy dit nie kry nie. Op die LekkeSlaap blad stel ons dit dat daar braaiplek by die lapa is en dat die kamer wat julle bespreek het 'n kitchenette bevat.

Nêrens praat ons of verwys ons na 'n "speelpark" nie. Ons het wel 'n verskeidenheid speletjies en aktiwiteite beskikbaar soos daar in die verwelkoming briefie in die kamer staan maar julle het nooit daaroor gevra nie. Die briefie bevat ook die hek ure en verduidelik dat daar sekuriteit is wat op die perseel rondbeweeg.

Aangesien die lodge op 'n 1000 ha plaas is vind ons dit vanselfsprekend dat hier ander bedrywighede ook is wat elkeen apart bestuur word. Ons teel wild, perde, beeste, verkoop vleis en groente, groei voer, jag, verhuur venues uit en vele meer. Nie een van hierdie is nader as 200 m aan die akkommodasie of besigtig vanaf die lodge nie.

As ons gedink het dat dit nodig sou wees om te adverteer dat ek en my familie ook op die perseel woon sou ons so gemaak het en is ek opreg jammer as dit julle ongemaklik laat voel het dat my huis amper 50 m van julle kamer af was. Ons vra laastens ook verskoning vir al die dorings, dis maar moeilik om op 'n bosveld plaas met akasias al die dorings van die gras af te hou.

Kareespruit Game Ranch and Guest House
Petra D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra D

Dit was net die rus wat ons gesoek het.

Die personeel was altyd hulpvaardig en vriendelik. Sal weer daar tuisgaan.

Kareespruit Game Ranch and Guest House se terugvoer

Baie dankie Petra vir die goeie resensie. Ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom!

Kareespruit Game Ranch and Guest House
Edgar M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar M

Lovely.

I am already planning my return trip there.

Kareespruit Game Ranch and Guest House se terugvoer

Hi Edgar, Thank you so much for the kind words. we hope to se you back at Kareespruit real soon!

Kareespruit Game Ranch and Guest House
Anja A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja A

For our group of 10 people it was an excellent choice.

We had a very lovely stay at Kareeboomspruit. We want thank Theo for being so very kind to arrange that we could have a nice braai on Friday night. The rooms were just right for our group and the rooms were lovely. We really enjoyed everything and had a super stay. Thank you and kind regards.

Kareespruit Game Ranch and Guest House se terugvoer

Thank you so much for your support. We would love to welcome you back anytime.

Kareespruit Game Ranch and Guest House
Herman D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D

Baie mooi, netjies en skoon.

Die plek is baie mooi en die kamers het alles wat mens kan nodig kry. Sal verseker volgende keer die gesin saambring.

Denver G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver G

Very nice, friendly establishment!

The place is clean and the staff are willing to go the extra mile for their guests. The gardens look stunning! Will definitely stay here again.

Kobedi M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobedi M

Awesome and peaceful.

Had such a peaceful stay away from the noisy Gauteng. Thank you.

Kareespruit Game Ranch and Guest House se terugvoer

Thank you Kobedi. You must certainly come back for another visit!

Kareespruit Game Ranch and Guest House
Jenny C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jenny C

Gronde is mooi, maar die kwaliteit van die kamers is beslis nie die tarief werd nie.

Die plek was netjies en redelik skoon, maar daar is geen toiletpapier nie, die stort het nie goeie dreinering nie, daar is min warm water en die toilet bak is baie lelik gevlek. Die standaard is nie die tarief werd nie, jammer om te sê. Die yskas was ook uitgeprop m.a.w. ons kon nie water of koeldrank daarin sit na ons lang rit, om dit bietjie koel te maak nie.

Kareespruit Game Ranch and Guest House se terugvoer

Beste Jenny,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie jammer dat die geriewe nie op standaard was nie.

Daar behoort 'n ekstra rolletjie toiletpapier in elke badkamer se kas te wees en ek vra verskoning as dit nie die geval was nie. Ons sou met graagte nog toiletpapier verskaf het as ons bewus was van die tekort.

Ons sit die yskaste af sodat daar nie skade gelei word as die kragopwekker aankom en af gaan met al die beurtkrag nie. Die yskaste word gelukkig vinnig koud as mens bereid is om dit aan te skakel. Daar is ook 'n yskas in die lapa beskikbaar, wat nie op die kragopwekker gekoppel is nie, sou gaste dit nodig kry. Ons het slegs een 250 liter geiser vir 4 kamers beskikbaar en is baie jammer as die water deur ander gaste op gebruik is. Ons het egter geen beheer oor hoeveel water elke gas gebruik nie.

Meeste van die punte genoem sou onmiddelik aangespreek kon word as ons bewus was daarvan. Ongelukkig kan ons nie foute regstel as gaste dit nie onder ons aandag bring nie.

Groete,
Kareespruit - bestuur

Kareespruit Game Ranch and Guest House
Izak S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak S

Skoon, netjies, gerieflik en vriendelike personeel.

Puik waarde vir jou geld! Sal beslis weer daar tuisgaan.

Cornelis V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis V

Awesome!

Baie, baie goeie akkommodasie! Die mense is gasvry en baie behulpsaam.

Danie M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Baie gerieflik. Dankie!

Goed gereël. Vriendelik en gerieflik, dankie!

Lynette V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V

Very clean and neat

Very peaceful experience,and room tidy. Managed to get a good night's sleep before continuing my business trip to Botswana.

Callie M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Callie M

Heel aangenaam en rustig.

Die grondpad soontoe is net baie stowwerig en dis nie maklik om die plek die eerste keer te kry nie. Al ding wat baie ongerieflik was, was die stort, maar ek het dit onder die bestuur se aandag gebring.

Hendrick M - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrick M

Very nice place

Very nice peaceful, clean and nature embracing!

Tobie K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tobie K

Goed, maar kamers nie klankdig.

Die plek is mooi en gerieflik genoeg. Padaanduidings is swak, veral binne die oord wat dit moeilik maak om ontvangs te vind.

Frank T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frank T

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 265
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoogestraat en Jeanstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmrUfG9rXo2SdAHJG8zW0dxpwffCqvU7eo6pkIadv9JzFj1wWpb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 Corner of Hooge Street and Jean Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.536594447214 26.05804681778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang