Kareespruit Game Ranch and Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hoogestraat en Jeanstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
- Vanaf R1 265 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kareespruit spog met 'n verskeidenheid van gehalte-verblyf in luukse 4-ster selfsorg-eenhede en by kampeerplekke. Daar is ook 'n 2-enkelbedkamer.
Dié moderne verblyf bestaan uit 2 gesinskamers, 8 luukse selfsorg-eenhede, 'n bruid-suite, en 4 dubbelkamers.
Ontbyt, middagete, en aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
'n Kapel, groot saal, en 'n konferensiekamer is beskikbaar vir troues en funksies. Daar is 'n groot, moderne kombuis wat goed toegerus is en spyseniering verskaf vir groot groepe.
Hierdie is die ideale plek om een met die natuur te wees en tog al die geriewe van 'n moderne dorp naby te hê. Wildritte is beskikbaar vir diegene wat die Afrika-bos wil ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 92
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoek van Hoogestraat en Jeanstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
- Gaste dink Kareespruit Game Ranch and Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hoogestraat en Jeanstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
-
TGCSA-gradering: