Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karelize Self-Catering Apartments Edenvale

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Walt-weg 38, Edenglen, 1613, Gauteng
  • Vanaf R1 000 R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karelize Self-Catering Apartments Edenvale is geleë in 'n stil, bloeiende area van Eden Glen, Edenvale Johannesburg, en bied gehalteverblyf vir sakereisigers en gesinne. Die woonstelle is 10 minute se ry vanaf groot toegangsweë en binne maklike bereik van O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Die verblyf bestaan uit 8, luuks gemeubileerde eenhede, elk volledig gemeubileer met 'n goed toegeruste kombuisie en die nodige toerusting en toebehore.
Daar word voorsiening gemaak vir TV, gratis Wi-Fi (vesel) en daaglikse skoonmaakdiens wat gedoen word gedurende die duur van jou verblyf (uitgesluit naweke en openbare vakansiedae).

Gaste kry veilige, skaduparkeerplek met afstandbeheerde hekke, kringtelevisiekameras, 24-uur buurtpatrollies om gemoedsrus te verseker.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Geraldine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Van der Walt-weg 38, Edenglen, 1613, Gauteng
  • Gaste dink Karelize Self-Catering Apartments Edenvale het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Walt-weg 38, Edenglen, 1613, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68a6fea12e7796395cea1671626636f6c2a8f1a9165a2c511f12c51594cf0689dd9dac28d237b0494e6aeaef4f8146de243b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 38 van der Walt Road Edenglen 1613 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.132776320929 28.167318542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang