Karibu
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 103, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 070R1 863 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Karibu is 'n selfsorgvakansiehuis in Voorstrand in Paternoster, met slaapplek vir 6 gaste.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die tweede, aparte badkamer het 'n bad, toilet en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Die aparte opwaskamer is met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër toegerus. WiFi is ook beskikbaar.
Die huis het 'n stoep met 'n groot etenstafel en braaigeriewe waar gaste gehaltetyd saam kan deurbring.
Die huis het ook 'n omsetter wat die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag aanhou.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Grazelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Mosselbankstraat 103, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Karibu het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 103, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap