Karibu Guest House - Johannesburg
Beskrywing
Hierdie eenheid bied 'n koningingrootte-bed, handdoeke, 'n koue- en warm-waaier en 'n TV met 'n DVD-speler. Daar is ook 'n haardroër beskikbaar op versoek. Daar is geen lugversorging nie. Die kamer deel 'n badkamer (oorkant die gang) met die kamer langsaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Middag- en aandete is opsioneel beskikbaar en is betaalbaar in kontant met aankoms. Ontbyt is ingesluit.
Huisreëls
- Kinders: 0-2 Gratis
- Slegs kontant.Ongelukkig aanvaar ons nie kredietkaarte of tjeks nie.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Rookareas is op die voor- en agterstoepe waar daar gemaklike stoele en tafels is om by te sit.
- Parkeerplek by albei huise is agter afstandbeheer-hekke.
- Elke kamer het sy eie stel sleutels tot die kamer, die voordeur en die afstandbeheer van die hek. Die bogenoemde word oorhandig wanneer gaste inklok sodat hulle van dan af kan kom en gaan soos hulle wil.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied 'n koningingrootte-bed, handdoeke, 'n warm- en koue-waaier en 'n TV met 'n DVD-speler. Daar is ook 'n haardroër beskikbaar op versoek. Daar is geen lugversorging nie. Die kamer deel 'n badkamer (oorkant die gang) met die kamer langsaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Middag- en aandete is opsioneel beskikbaar en is betaalbaar in kontant met aankoms. Ontbyt is ingesluit.
Huisreëls
- Kinders: 0-2 Gratis
- Slegs kontant.Ongelukkig aanvaar ons nie kredietkaarte of tjeks nie.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Rookareas is op die voor- en agterstoepe waar daar gemaklike stoele en tafels is om by te sit.
- Parkeerplek by albei huise is agter afstandbeheer-hekke.
- Elke kamer het sy eie stel sleutels tot die kamer, die voordeur en die afstandbeheer van die hek. Die bogenoemde word oorhandig wanneer gaste inklok sodat hulle van dan af kan kom en gaan soos hulle wil.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid spog met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Jacuzzi-bad en handstort. Ander geriewe sluit in: handdoeke, warm- en koue-waaier, 'n TV, DVD-speler en 'n haardroër op versoek. Geen lugversorging nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Middag- en aandete is opsioneel beskikbaar en is betaalbaar in kontant met aankoms. Ontbyt is ingesluit.
Huisreëls
- Kinders: 0-2 Gratis
- Slegs kontant.Ongelukkig aanvaar ons nie kredietkaarte of tjeks nie.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Rookareas is op die voor- en agterstoepe waar daar gemaklike stoele en tafels is om by te sit.
- Parkeerplek by albei huise is agter afstandbeheer-hekke.
- Elke kamer het sy eie stel sleutels tot die kamer, die voordeur en die afstandbeheer van die hek. Die bogenoemde word oorhandig wanneer gaste inklok sodat hulle van dan af kan kom en gaan soos hulle wil.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Boekenhoutstraat 11, Dalpark, Brakpan, 1541, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang