Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karibu Guest House - Johannesburg

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 11, Dalpark, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karibu Gastehuis of B&B bied sakpas-akkommodasie net 3 km van Carnival City en 20 minute van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Ons is in 'n rustige woonbuurt geleë en het moderne kamers wat stylvol ingerig is en beskik oor die volle DStv-pakket. Gaste kry ook toegang tot die swembad. Ontbyt word ingesluit, middagete en aandete is op aanvraag beskikbaar.

Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die verblyf word ook deur sonkrag aangedryf en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Santie B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon. Netjies. Vriendelike mense. Dit was baie lekker. Beste ontbyt. Vriendelik ontvang.
Aug 2024
Louisa D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitmuntende diens, skoon, netjiese verblyf in 'n veilige toegangsbeheerde omgewing. Dankie aan gasvrou en Maria wat haar bystaan vir die gasvryheid en...
Sien meer
Jul 2024
Marelene M
5.0
Veilige skoon blyplek. Het baie lekker gebly en heerlike ontbyte geniet. Skoon en netjies.
Jun 2024
Margaret M
Saam met vriende
5.0
A house away from home. My stay with my friend was amazing. The guest house is beautiful. I would like to thank my colleague Mbali who ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Musa Y
Saam met lewensmaat
5.0
Really enjoyed our stay. Just need improvement with WiFi access and DStv in the main bedroom.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Boekenhoutstraat 11, Dalpark, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Gaste dink Karibu Guest House - Johannesburg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 11, Dalpark, Brakpan, 1541, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAireEc8BRb44R4P6V3yWrnkapvTjCeTFhfBnjO9gIVagRaQPxVD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 141 5 1 5 11 Boekenhout Street Dalpark Proper 1541 Gauteng 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -26.255900420939 28.329362869263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang