Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karibu Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Karibu Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Roger And Bernadine D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger And Bernadine D

An oasis in the middle of the desert.

A perfect pitstop for breaking the back of a very long journey.

Karibu Accommodation se terugvoer

Dear Roger and Bernadine D
Thank you so much for your review hope to see you again somtimes, have a lovely day

Karibu Accommodation
Leon M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Skoon en gerieflik.

Die vertrek was skoon en alles in goeie werking. Die ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Dis basies maar goeie waarde vir die prys.

Karibu Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle weer te sien binnekort.
Groete
Karibu gastehuis

Karibu Accommodation
Werner C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner C

Netjies en rustige oornagverblyf.

Alhoewel ons eers baie laat gearriveer het, was the host reg om ons te verwelkom. Die kamers was netjies en warm. Ons het baie lekker oornag.

Karibu Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning by Karibu Gastehuis. Hoop om julle weer te verwelkom by Karibu Gastehuis.

Karibu Accommodation
Gabriel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel D

Aangename verblyf.

Baie goeie vriendelike diens.

Karibu Accommodation se terugvoer

Liewe Gabriel, baie dankie vir julle ondersteuning by Karibu Gastehuis. Ons hoop om julle weer te sien.

Karibu Accommodation
Ethel S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel S

Aangenaam, vriendelike ontvangs, voel soos ou vriende.

Ongelukkig is die hotel langsaan en lawaai onaanvaarbaar!

Marietjie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Baie gerieflik en mooi en netjies.

Na 'n lang pad was dit heerlik om in so 'n mooi gastehuis te oornag.

Karibu Accommodation se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle weer te sien.

Karibu Accommodation
Michael D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D

Goed vir oorslaap.

Netjiese skoon oorslaap-akkomodasie. Mikrogolf, ens. net beskibaar in gesamentlike kombuis.

Karibu Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

Karibu Accommodation
Dawid S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid S

Die kamer was netjies en skoon. Die gastehuis is 'n juweel in die dorpie. Sal weer daar vertoef.

Die gastehuis is pragtig en is goeie waarde vir geld. Ons was vriendelik ontvang en het die verblyf terdeë geniet.

Cecilia G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia G

Baie klein dorpie. Nie baie veilig gevoel nie.

Alhoewel ons self-catering bespreek was dit slegs 'n kamer. Moes gebruik maak van communal kombuis. Hulle hou egter groot funksies en dit sou nie gewerk het as hulle daardie aand 'n funksie gehad het nie. Gesamentlike braai so het nie eie fasiliteit gehad nie.

Jo-mari R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari R

Baie lekker gebly en was aangenaam verras!

Ons was baie verras met hierdie klein juweel in Petrusburg. Baie netjies met ruim kamers.

Karibu Accommodation se terugvoer

Beste Jo-mari,

Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te verwelkom

Groetnis
Karibu Accommodation

Karibu Accommodation
Maritza v - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza v

Baie netjies! Heerlik gebly.

Netjies, gerieflike verblyf. Aangename en behulpsame personeel. Kan dit vir seker aanbeveel.

Karibu Accommodation se terugvoer

Beste Maritza,

Ons is bly dat julle tevrede was. Kom kuier gerus gou weer.

Groetnis
Karibu Accommodation

Karibu Accommodation
Hugo L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hugo L

Accommodation was very clean and comfortable.

The accommodation was very clean and comfortable with very safe parking close to the room. I would suggest that hand towels are also supplied and a mirror be installed closer to the washbasin for shaving purposes.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verblyf was baie skoon en gerieflik.

Veilige parkeerplek naby die kamer. Ek stel voor dat handdoeke voorsien word, en dat daar ook 'n spieël nader aan die wasbak gesit word vir skeerdoeleindes.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Neels D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels D

Rustig en stil vir 'n lekker nagrus.

Ons was in 'n kamer in die nuwe aanbouïng. Alle eetplekke in die dorp is Sondagaande gesluit en die bestuurder het hulle restaurant se kombuis vir ons oopgemaak en die heerlikse aandete voorgesit. Baie dankie en voorspeod met julle uitbreiding.

Rubin B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rubin B

Vriendelike huisvrou.

Ek was die oggend 8:00 al daar en kon toe al inboek.

Karibu Accommodation se terugvoer

Baie dankie hoop om julle gou weer te sien vriendelike groete.

Karibu Accommodation
Gys B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gys B

Lekker oorgebly alhoewel nie gereed vir ons aankoms nie met kombuis ontoereikend.

Die kamer was nie soos per die bespreking nie en moes die eienaar 'n ander kamer gereed kry. In ons teenwoordigheid heen en weer geloop vir kombuistoerusting asook kontrole doen of daar handdoeke en skoon linne is, asook of die plek afgestof is.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53, Op die hoek van Oos- en Fonteinstraat, Petrusburg, 9932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed634d524cbecad3c749d98659864320f1c4c7b090bd941a3db722f88e1a6862cd70f02b7df47686dde8002f66be9b0d572e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 53 Corner East Street and Fountain Street 9932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.114073776515 25.41898946627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang