Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karibu Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Roger And Bernadine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

An oasis in the middle of the desert. A perfect pitstop for breaking the back of a very long journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Karibu Accommodation
Dear Roger and Bernadine D Thank you so much for your review hope to see you again somtimes, have a lovely day

Leon M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Skoon en gerieflik. Die vertrek was skoon en alles in goeie werking. Die ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Dis basies maar goeie waarde vir die prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Karibu Accommodation
Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle weer te sien binnekort. Groete Karibu gastehuis

Werner C
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Netjies en rustige oornagverblyf. Alhoewel ons eers baie laat gearriveer het, was the host reg om ons te verwelkom. Die kamers was netjies en warm. Ons het baie lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hettie
Karibu Accommodation
Baie dankie vir julle ondersteuning by Karibu Gastehuis. Hoop om julle weer te verwelkom by Karibu Gastehuis.

Gabriel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Aangename verblyf. Baie goeie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Karibu Accommodation
Liewe Gabriel, baie dankie vir julle ondersteuning by Karibu Gastehuis. Ons hoop om julle weer te sien.

Ethel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Aangenaam, vriendelike ontvangs, voel soos ou vriende. Ongelukkig is die hotel langsaan en lawaai onaanvaarbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2021

Baie gerieflik en mooi en netjies. Na 'n lang pad was dit heerlik om in so 'n mooi gastehuis te oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Karibu Accommodation
Baie dankie, ons hoop om julle weer te sien.

Michael D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2021

Goed vir oorslaap. Netjiese skoon oorslaap-akkomodasie. Mikrogolf, ens. net beskibaar in gesamentlike kombuis.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Karibu Accommodation
Baie dankie.

Dawid S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2021

Die kamer was netjies en skoon. Die gastehuis is 'n juweel in die dorpie. Sal weer daar vertoef. Die gastehuis is pragtig en is goeie waarde vir geld. Ons was vriendelik ontvang en het die verblyf terdeë geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cecilia G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2021

Baie klein dorpie. Nie baie veilig gevoel nie. Alhoewel ons self-catering bespreek was dit slegs 'n kamer. Moes gebruik maak van communal kombuis. Hulle hou egter groot funksies en dit sou nie gewerk het as hulle daardie aand 'n funksie gehad het nie. Gesamentlike braai so het nie eie fasiliteit gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jo-mari R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Baie lekker gebly en was aangenaam verras! Ons was baie verras met hierdie klein juweel in Petrusburg. Baie netjies met ruim kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Karibu Accommodation
Beste Jo-mari, Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te verwelkom Groetnis Karibu Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53, Op die hoek van Oos- en Fonteinstraat, Petrusburg, 9932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed634d524cbecad3c749d98659864320f1c4c7b090bd941a3db722f88e1a6862cd70f02b7df47686dde8002f66be9b0d572e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 53 Corner East Street and Fountain Street 9932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.114073776515 25.41898946627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang